Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel is the Yzerfontein Gem

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Madri V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beste uitsig! Kan die see hoor en ruik. Ons verwagtinge oortref! Ongelooflike diens. Dit is ons gunstelingplek! Ons voel so tuis en welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely wonderful! Thank you for the beautiful stay. Everything was perfect from start to finish and my two gorgeous Boston terriers loved their stay and special treats left for them. We really had a wonderful time and I can only highly recommend anyone going to stay here. With love and gratitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fabulous. Accommodation was satisfactory with all available amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pollianna O
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Wegbreek wat goed is vir liggaam en siel. Alhoewel dit 'n nat, koue winter in die Kaap was, was Mossel knus warm. Ons kon wegbreek en na liggaam en siel rus en ontspan. Baie hondjie-vriendelike verblyf met spesiale bederf vir gaste en hondjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Added to the experience was the dog and human treats. Very pleasant and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jun 2024

Ons het baie gestap en gerus, die see is baie naby aan die huis. Het heerlik gebly, ligging was perfek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Andrea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike wegbreek! Mossel is the Gem is stapafstand van die see af en was die perfekte wegbreek vir ons! Alles was netjies en die kombuis is ingerig met alle toebehore wat 'n mens benodig. Ons het heerlike gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Aangenaam verras met skoon en netjiese geriewe. Ons kon ons hondjie saamneem en daar was selfs vir hom eetgoedjies en 'n waterbak met beddegoed. Hy het so spesiaal gevoel en ons was net so bederf met eetgoed en beskikaarheid van WiFi. Dit was 'n besondere lekker ervaring om daar te kon rus en stap. Ons sou net graag ons voertuig agter die hekke wou parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka E
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlike wegbreek saam met ons hondekinders! Ons het 'n heerlike wegbreek by Mossel is the Gem of Yzerfontein geniet. Enid was geduldig en akkommoderend met al ons versoeke en vrae en dit word baie waardeer. Ons honde het die paar dae weg net so baie geniet. Die woonstel is lekker ingerig en die ligging is fantasties. Dankie Enid en familie - ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend, rustig, gemaklik, hemels. Mossel is 'n gemaklike eenheid wat pragtig ingerig is, net 'n paar tree van die strand. Pragtig, skoon en netjies met baie lekker kuier-stoep wat op see uitkyk. Die waterbak, kombersies en koekies vir die honde-kinders is spesiaal. Enid en Johan is verskriklike aangename eienaars wat uit hul pad gaan om jou kuier lekker te maak. Verseker sal ons en ons honde-kinders weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81bbba1a0beb321a1e9992efb010b667ae1a85d98e86a43dd9e1f8deeb3ba49193d0ced8f7c5d90622f4b1668f71c36b6d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 124 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362782819526 18.159891275849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang