Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel is the Yzerfontein Gem

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Mossel is the Yzerfontein Gem
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madri V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V

Beste uitsig! Kan die see hoor en ruik. Ons verwagtinge oortref!

Ongelooflike diens. Dit is ons gunstelingplek! Ons voel so tuis en welkom.

Brigitte T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte T

Absolutely wonderful!

Thank you for the beautiful stay. Everything was perfect from start to finish and my two gorgeous Boston terriers loved their stay and special treats left for them. We really had a wonderful time and I can only highly recommend anyone going to stay here. With love and gratitude.

Caron V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron V

Fabulous.

Accommodation was satisfactory with all available amenities.

Pollianna O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pollianna O

Wegbreek wat goed is vir liggaam en siel.

Alhoewel dit 'n nat, koue winter in die Kaap was, was Mossel knus warm. Ons kon wegbreek en na liggaam en siel rus en ontspan. Baie hondjie-vriendelike verblyf met spesiale bederf vir gaste en hondjies. Baie dankie!

Estelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Added to the experience was the dog and human treats.

Very pleasant and enjoyable.

Yolandi T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi T

Ons het baie gestap en gerus, die see is baie naby aan die huis.

Het heerlik gebly, ligging was perfek.

Andrea V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Heerlike wegbreek!

Mossel is the Gem is stapafstand van die see af en was die perfekte wegbreek vir ons! Alles was netjies en die kombuis is ingerig met alle toebehore wat 'n mens benodig. Ons het heerlike gekuier!

Ivan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M

Aangenaam verras met skoon en netjiese geriewe.

Ons kon ons hondjie saamneem en daar was selfs vir hom eetgoedjies en 'n waterbak met beddegoed. Hy het so spesiaal gevoel en ons was net so bederf met eetgoed en beskikaarheid van WiFi. Dit was 'n besondere lekker ervaring om daar te kon rus en stap. Ons sou net graag ons voertuig agter die hekke wou parkeer.

Marianka E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka E

Heerlike wegbreek saam met ons hondekinders!

Ons het 'n heerlike wegbreek by Mossel is the Gem of Yzerfontein geniet. Enid was geduldig en akkommoderend met al ons versoeke en vrae en dit word baie waardeer. Ons honde het die paar dae weg net so baie geniet. Die woonstel is lekker ingerig en die ligging is fantasties. Dankie Enid en familie - ons sien julle beslis weer!

Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Asemrowend, rustig, gemaklik, hemels.

Mossel is 'n gemaklike eenheid wat pragtig ingerig is, net 'n paar tree van die strand. Pragtig, skoon en netjies met baie lekker kuier-stoep wat op see uitkyk. Die waterbak, kombersies en koekies vir die honde-kinders is spesiaal. Enid en Johan is verskriklike aangename eienaars wat uit hul pad gaan om jou kuier lekker te maak. Verseker sal ons en ons honde-kinders weer daar gaan kuier.

Charles N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charles N

Great stay, a very relaxing weekend getaway!

We had a wonderful stay and the host was prompt to respond to all our questions. We brought our dog with us and there were dog treats in the kitchen which was a really nice touch! It was very quiet and having direct access to the beach was wonderful. There is a bench right above the beach, where you can sit and have your morning coffee and watch the waves roll in. The only thing to mention is that the parking for your vehicle is not on the premises behind the gate. This should be mentioned as it is important for security. Also, with load shedding, it might be advisable to get some sort of gas plate and kettle for boiling water for coffee/tea and or cooking when the power is off, as both the stove and hob are electric.

Lynette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette M

Rustige stilte met net net die geluid van branders wat inrol. Salf vir die siel.

Dis 'n gerieflike eenheid met 'n besonder goed ingerigte kombuis. Die nuewe toegemaakte stoep bied lieflike ontspanspasie waar ons heerlik in natuurlike lig kon sit en skilder. Dit sou egter baie goed gewees het as ons ons motor binnekant die hek kon parkeer. Mens is ook nie seker of ons saans vensters kon oopmaak nie. Behalwe daarvoor, het ons heerlik gerus en gekuier.

Morne B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Baie netjies, skoon en pragtige ligging, eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Dierevriendelik, en hulle is veilig op eiemdom, lekker rustig en stil met alles binne eenheid wat jy nodig het, met ekstras. Dankie.

Naomi K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K

Attention to detail.

Went for long walk on beach and it is so safe and pretty. Sea is on your doorstep. Lots of little extras. Wine with Honesty jar, chocolates, doggie treats. Will go again!

Lizell J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell J

Pragtige area en baie gemaklike huisvesting.

Ek was lanklaas in 'n selfsorg-eenheid wat so goed toegerus was, letterlik alles wat jy nodig het is daar. Die ligging was vir ons perfek, dis weg van die hoofstrand af maar die strand voor en om die huis is asemrowend mooi en lekker stil. Dis 'n kort stappie dorp area toe. Pak jou fiets, dis heerlik om rond te ry. Enid en Johan, dankie vir julle mooi juweel van 'n plekkie.

Anette L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette L

Dis 'n pragtige plek en 'n fantastiese ligging om net te kan strand toe stap. Ons het die verblyf geniet.

Die Mossel voldoen aan al mens se behoeftes vir 'n gemaklike verblyf. As die see 'n trekpleister is, is Mossel beslis reg geleë.

Karen P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Baie lekker, perfekte ligging, goed toegerus.

Ons het ons verblyf baie geniet, en sal vir seker terugkom.

Leanne M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne M

Awesome, perfect, loved it!

We really enjoyed our stay, they thought of everything. Loved the little touches for our dogs, treats and ready water bowl. We were right on the beach too, enjoyed several beach walks.

Riaan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Dit was die hoogtepunt van ons reis deur die Wes-Kaap.

Die woonstel is baie goed toegerus en uitstekend geleë. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verbly aangenaam te maak. Ons hondekind het die verblyf net so baie geniet. Ons kan Mossel in Yzerfontein beslis aanbeveel.

Dawie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Perfek.

Die hoogtepunt van ons 43 dae-vakansie.

Annika P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annika P

Fantastiese uitsig, doodse stilte, absolute rustigheid.

Mossel was een van die beste weg-naweke wat ek al hier in die Kaap gehad het. Eerstens, honde-vriendelik, wat 'n groot plus is. Selfs die ander honde daar was honde-vriendelik! Die semi-privaat strand is net 'n kort stappie weg, en die uitsig van die plekkie se stoep af het absolute saligheid gebring. Ek sal beslis terugkeer, en sien uit!

Sune G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune G

Baie rustig!

Dit was heerlik om so op die strand te bly. Ons het die elektriese lakens en verwarmer baie waardeer. Enigste 2 nadele is dat daar nie veilige parkeerplek is nie en slegs 'n Weber-braai. Ek sou ten minste 'n braaidrom aanbeveel sodat mens met hout kan braai. Verder is dit lekker stil en privaat.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81bbba1a0beb321a1e9992efb010b667ae1a85d98e86a43dd9e1f8deeb3ba49193d0ced8f7c5d90622f4b1668f71c36b6d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 124 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362782819526 18.159891275849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang