Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel is the Yzerfontein Gem

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mossel is the Yzerfontein Gem is 'n knus woonstel wat deel is van die hoofhuis, maar met 'n privaat ingang, net 'n uur van Kaapstad af. Gaste kan in die woonstel onstpan of na die strand toe stap, wat minder ass 'n minuut weg is. Daar kan gaste na die seemeeue kyk wat die mosselskulpe probeer oopbreek.

The Mossel-woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-stort en 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n toonbank met stoele. Die knus sitarea het 'n platskerm-TV. Die woonstel het 'n beskutte patio asook 'n grasperk, stoepmeubeles en Weber-ketelbraaigeriewe.

Die droë, matige klimaat by Mossel verseker goeie weer dwarsdeur die jaar, nooit te warm of te koud nie en altyd 'n pragtige sonsondergang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Madri V
5.0
Beste uitsig! Kan die see hoor en ruik. Ons verwagtinge oortref! Ongelooflike diens. Dit is ons gunstelingplek! Ons voel so tuis en welkom.
Mei 2024
Brigitte T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful! Thank you for the beautiful stay. Everything was perfect from start to finish and my two gorgeous Boston terriers...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Caron V
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Accommodation was satisfactory with all available amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Andrea V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek! Mossel is the Gem is stapafstand van die see af en was die perfekte wegbreek vir ons! Alles was netjies en die kombuis is ingerig m...
Sien meer
Apr 2023
Ivan M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras met skoon en netjiese geriewe. Ons kon ons hondjie saamneem en daar was selfs vir hom eetgoedjies en 'n waterbak met beddegoed. Hy he...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel is the Yzerfontein Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 124, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81bbba1a0beb321a1e9992efb010b667ae1a85d98e86a43dd9e1f8deeb3ba49193d0ced8f7c5d90622f4b1668f71c36b6d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 124 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362782819526 18.159891275849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang