Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosselkraker

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johné L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ongelooflik. Mosselkraker is amazing. Ons het so lekker gebly. Die huis is so goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker in die toekoms weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Jou huis weg van jou huis. Mosselkraker is 'n lieflike leefhuis by die see. Dit slaap 4 mense en het die gerief van 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n lekker kuierstoep, genoeg parkeerplek en 'n ruim binnebraai. Jy sal nie spyt wees as jy Mosselkraker kies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenn Marlo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing accomodation and hospitality. Excellent hospitality from Zelda and Fred. Zelda contacted me whilst in the Netherlands to confirm all arrangements, so this was truly over and above what I expected. The house was neat and spacious with more amenities than stated in the advertisement. Very peaceful area, with almost no ambient light at night for the best star gazing experience. I would definitely recommend this accommodation to everyone. Close to fishing spots in Boggomsbaai, Vleesbaai, and Gouritzmond, an extremely pleasant breakaway and an amazing weekend away. Thank you, Zelda and Fred, you will see us again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlike, rustige naweek in die stilte van Boggomsbaai. Lieflike huisie. Pragtig en netjies. Ek sal maklik vir 'n week in Mosselkraker ontspan. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Lekker rustige huis. Onverwagste hawe na paar dae se reis. Was lekker om wasgoed te kon was en sommer net skoene uit te skop en TV te kyk. Natuur is pragtig en het heerlik rondgery tussendeur. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Baie lekker. Baie mooi plekkie in 'n baie veilige omgewing geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stelouise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Heerlike rustydjie. Die huisie het alles wat mens nodig het en die diens is puik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantastic. Ons het heerlik gebly, lekker ontspan en uitgerus huis toe gery. Skoon en netjies, en die bad was 'n extra groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Ongelooflike gasvryheid. Ek het deur Sandpiper gebook by Zelda. Sjoe, Zelda is uit 'n ander wêreld. Sy het uit haar pad uit gegaan om my booking te verander om langer te kan aanbly in Mosselkraker, na daar aanvanklik nie plek was nie. Daar is nie 'n kafee in Boggomsbaai nie, maar sy het selfs aangebied om vir my te gaan inkopies doen voor ons aankoms by Mosselkraker. Die tipe diens is ongehoord. Baie dankie Zelda! Jy was amazing van begin tot einde!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Mosselkraker het voldoen aan al ons behoeftes en ons sal dit beslis weer in gedagte hou vir ons volgende wegbreek. Die naweek was baie lekker en voldoen aan ons behoeftes. Die diens was uitstekend en om toegang te kry was sonder enige moeite. WiFi met TV vir die kinders, lieflike binnebraai en ruim leefarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred Orban /
Mosselkraker
Dankie Tiaan, hoop om jul gou weer te sien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f3d4f2e38afbcfa117687ec0ff6c898113f52f2aa56faa8eb26416b23bbbb45f26c456618c6d94fed6cb0c84eb168d8dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 12 Whale Street Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.2620999 21.907566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang