Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MosselStraat 3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mosselstraat3 is 'n lieflike selfsorg-eiendom met see-uitsigte in die pragtige Weskusdorpie Strandfontein in Louis Rood. Die dorp is ongeveer 4 uur se ry vanaf Kaapstad.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed; alle beddegoed en linne word voorsien. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n kisvrieskas, 'n stoof met 'n oond en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het glasdeure wat ten volle oopmaak, wat lei na die patio met pragtige see-uitsigte om te bewonder. DStv-verbinding is op versoek beskikbaar. 'n Buitebraai en buitestortgeriewe is ook by die eiendom beskikbaar.

Die verblyf is net 10 minute vanaf die mond van die Olifantsrivier, wat 'n ideale plek is vir kajak, swem en baljaar. Vir voëlliefhebbers is daar verskeie skaars spesies om langs die kus te sien. Visvang en kreefduik is gunsteling tydverdrywe in hierdie area. Daar is baie roetes beskikbaar vir bergfietsry en voetslaan. Die nabygeleë Doringbaai spog met 'n verskeidenheid restaurante en 'n unieke wynkelder by die hawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir MosselStraat 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink MosselStraat 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854463294ff8f4ed9f44dca0b8a1a6d4b41140ee0074619408b1c9fde78d4828e748f514108f413c8ff731e469d0cecc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 3 Mossel Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754340283843 18.227235145755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang