Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossie Nes

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Samantha K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Mossienes is 'n baie mooi plek, baie netjies. Ons sal definitief weer bespreek. Die plekkie is mooi skoon baie goeie ligging en lekker rustig. Dankie aan John vir sy wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniska L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Dit was fantasties. Elke oomblik het ek geniet. Dis 'n baie rustige plek. Ek het elke oomblik geniet. Die mense om ons was so vriendelik. Baie dankie Mossie Nes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Ideale verblyf vir 'n vriende-naweek. Ons het Mossie Nes gebruik as ons basis vir die Weskus-marathon en 'n verkenningsnaweek saam met vriende en was meer as gelukkig met die prys, geriewe en ligging. Ons sal beslis daar bly wanneer ons weer in die area is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Very enjoyable and relaxing, everthing at hand. Very well received and great hospitality. Loved the friendliness. Forgot my can opener at the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2021

Baie netjiese plekkie met goeie ligging. Ook baie veilig. John het 'n aangename persoonlikheid, het ons dadelik tuis laat voel. Plek is skoon en netjies. Die ligging is goed. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
John
Mossie Nes
Dankie vir die goeie terugvoer, Nadia. Bly julle het dit geniet. Groete Tuis John

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7c612a8860d9a1d0f881f19ec1963c60cf022ce4260de31251c58c7a23be34478386a74ff561eabad8e820550d5114ec0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102324052046 18.035653763806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang