Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossie Nes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mossie Nes bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Myburgh Park, Langebaan, en is net 600 m vanaf Sandbaaistrand.

Gaste kan die dupleks Mossie Nes Noord bespreek wat 4 mense kan akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer.

Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede met 2 enkelbeddens ingerig is en die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. WiFi en 'n TV is beskikbaar, en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.

Die leefarea maak oop op die buitebraai-area, en onderdakparkeerplek word voorsien. Bykomende parkeerplek vir 'n boot is beskikbaar. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Langebaan bied wind- en vlieërbranderry, kajak, visvang, gholf, perdry en bergfietsry. Gaste kan die Weskus Nasionale Park of die Club Mykonos Casino besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossie Nes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7c612a8860d9a1d0f881f19ec1963c60cf022ce4260de31251c58c7a23be34478386a74ff561eabad8e820550d5114ec0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102324052046 18.035653763806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang