Mossienes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barlinkastraat 10, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mossienes is 'n gerieflike kamer op die eienaar se perseel in Wellington en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eiendom is naby plaaslike winkels.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n mikrogolf en ketel in die kamer. 'n Spieëltafel, waaier, WiFi en 'n klerekas is ook beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek.
Wellington bied verskeie aktiwiteite, soos voetslaan in die Limietberg-natuurreservaat, stap, bergfietsry, en wynproe, asook besienswaardighede soos die Wellington-museum en die NG Kerk.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bertie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Barlinkastraat 10, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossienes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barlinkastraat 10, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang