Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossienes Kwekery

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lucindy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

"'n Lekker buitelig rivierlangs huisie. Ongelooflike lekker verblyf, met mooi uitsigte. Voel soos 'n plaashuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig. Dit is 'n baie rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker wegbreek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie baie lekker. Hulle moet net aandag gee aan hulle dreine. Dit ruik in die badkamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dankie - sien julle volgende jaar! Baie lekker geslaap. Oulike kamer. Stil area. Netjies en skoon. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Stil en rustig. Lekker om net te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Selwyn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustig, vriendelik en mooi. Ons het lekker gebly. Die rustigheid en vrede was net fantasties. Jacques is baie behulpsaam en vriendelik. Dis regtig baie mooi en rustig by Mossienes. Al wat fout was, is dat die braaier te naby aan die grasdak was en ek was te bang om vuur te maak. Verder was dit 'n koue maar heerlike ruskans gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cherie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie lekker. Rustig en veilig. Oulike plekkie waar ons heerlik gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was baie spesiaal. Dit was regtig baie spesiaal. Ons het Vrydagaand laat daar aangekom en besef ons het nie eers kos saamgeneem nie en toe ons vir Jaques vra waar kan ons kos koop, toe sê hy alles is reeds toe. Die volgende oggend toe kry ons 2 heerlike muffins by one eenheid. Dit was so spesiaal. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vianca K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lovely weekend getaway with great service. Fishing is fun and the nursery has a lot of variety. It was the break in nature everyone needs. We particularly enjoyed the birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift-plaas, Langs die N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a9556b31963148ee3fd0b6bd5edbea43260e5636e6c65adc1d80c49ed15c3ac6ce26c1d7453c38cb6d594b6609af7e8e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 De Wagensdrift Farm Off the N11 1080 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.406374793249 29.365132317221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang