Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosterdsaad Cottage @ Sielerus by Horeb Clarens

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 77, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mosterdsaad Cottage @ Sielerus by Horeb is 'n bekoorlike kothuis wat in die pragtige dorpie Clarens geleë is en 'n pragtige uitsig op Horeb- en Golden Gate-berg het. Hierdie lieflike oopplan-kothuis is op 'n groot erf geleë en is ideaal vir 'n klein gesin.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is nog 'n dubbelbed in die sitarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n eetarea en gratis WiFi .

Die skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe met 'n berguitsig. Veilige parkeerplek word voorsien. Dié verblyf is 800 m vanaf die plein en naby pragtige staproetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Park-straat 77, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 77, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a235749be2c880b0d48576176af3d3d85cad3bbd5fca0088e5bdeed6f5ae8019d19f90d81e5c1a6c26dea5e4cab709d935?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 4 mense 77 Park Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522553414025 28.418840058861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang