Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mostert Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Mostert Self-catering Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ons het lekker gebly.

Gerieflike, goed toegeruste plek, loop afstand van alles.

Elzette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C

Wonderlike plek, uitstekend geleë en eienaars is uiters gasvry.

Sal definitief gou weer by hulle tuisgaan. Was 'n wonderlike naweek. Ek en my seun het 'n wonderlike naweek gehad by Mostert Self-Catering. Uitstekend geleë en eienaars is baie gasvry en vriendelik. Sal definitief gou weer by hulle tuisgaan.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Fantastiese plek.

Mostert Self-catering is regtig baie, baie goed. Dit is naby al die restaurante in Melkbosstrand - Annelise en Johan is die mees aangenaame mense wat enige mens jou kan indink. Die woonstel is heeltemal privaat en baie goed ingerig ook. Verseker sal ons weer daar gaan oorbly en ons kan hulle regtig aanbeveel.

Tina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Baie aangenaam.

Dis reg by die see en alles was silwerskoon en netjies. Alles is daar wat mens nodig het. Hulle is hartlike mense en ons het ons verblyf oneindig baie geniet. Ek kan dit aanbeveel vir almal!

Selma R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Selma R

Stunning.

Dit was heerlik! Sal weer daar wil bly.

Lizelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G

Gemaklike, skoon, netjiese verblyf in wonderlike area.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Perfekte ligging oorkant die strand en om die draai van lekker restaurante, kruidenierswinkel ens. Die eenheid was pragtig skoon, netjies en goed toegerus. Naby Bloubergstrand en nie te vêr van Kaapstad nie. Kan dit gerus aanbeveel.

Anna H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna H

Voorwaar baie lekker!

Die gemaklike, skoon verblyf is reg op die see.

Ingrid M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Fantasties.

Baie rustige plekkie naby die see. Goeie mense. Skoonmaakdienste puik. Kan dit aanbeveel.

Nick B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Stapafstand van alle geriewe binne-in Melkbos.

Klein, maar baie netjiese woonstel, toegerus met al die basiese behoeftes. Goeie vriendelike ontvangs. Binne stapafstand van alle geriewe binne-in Melkbos.

Nick B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Stapafstand van alle geriewe binne-in Melkbos.

Klein, maar baie netjiese woonstel, toegerus met al die basiese behoeftes. Goeie vriendelike ontvangs. Binne stapafstand van alle geriewe binne-in Melkbos.

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMTlmMjU0LWUyNmUtNDkwZC1hYTY4LTA2NmJiMGI1NWM3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 31 8th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.728564150601 18.440277055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang