Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mostert Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mostert Self-catering Accommodation is aan die Weskus in 'n klein dorpie genaamd Melkbosstrand naby Kaapstad geleë.

Die eenheid is op die erf van 'n pragtig gerestoureerde historiese opstal geleë, net 'n hanetreetjie van die strand af. Die eenheid kan maklik 2 gaste akkommodeer, bestaande uit 1 en suite-slaapkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n uitsig na die pad. Die badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alhoewel die eenheid langs die hoofhuis is, is dit heeltemal apart en het sy eie privaat ingang. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met pragtige werkblaaie, 'n broodroosteroond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die leefarea is toegerus met 'n TV en die volledige DStv-ruiker

'n Aparte bykomende en suite-kamer is beskikbaar op versoek vir 2 ekstra gaste. Die kamer is nie in dieselfde gebou as die selfsorgwoonstel nie (sowat 25 meter uitmekaar) en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Hierdie kamer is nie geskik vir klein kinders nie en kan slegs saam met die hoofwoonstel bespreek word.

Skuifdeure maak oop op die patio-area waar gaste welkom is om die braaigeriewe te gebruik en die heerlike weer te geniet.

Daar is talle natuurreservate en staproetes naby en die V&A Waterfront, Kaapstad CBD en Tafelberg is almal nie meer as 30 minute se ry weg nie. Verskeie wynroetes is net 20 minute se ry weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mostert Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMTlmMjU0LWUyNmUtNDkwZC1hYTY4LTA2NmJiMGI1NWM3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 31 8th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.728564150601 18.440277055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang