Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosterts Hoek Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wiaan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Desember wegbreek. Hierdie huis was die perfekte wegbreek. Die huis was skoon en netjies met alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Die aircon en die dishwasher was 'n baie groot bonus. Ons het baie lekker gekuier, geswem en gebraai. Die swembad is ongelooflik lekker. Die water was net perfek en mens kon die hele dag in die swembad spandeer. Ons kon ook ons hond saamvat en sy het die plaaslewe en die spasie baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelette Wilkinson
Mosterts Hoek Guest House
Dankie Wiaan vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet en dankie dat alles so mooi gelos was.

Benonita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Rustig, pragtige views. Huis is pragtig ingerig met als, die uitkyk (view) was amazing. Sal definitief terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruby K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Relaxing farm stay. 10/10. We had a wonderful stay on the farm. Very scenic and relaxing. The pool area was a highlight, as were our evening walks on the farm. The house was comfortable and had everything and much more than we needed. The host was super accommodating and generous. Easy check-in and check-out. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Wonderlik. Pragtige plaas, so gasvry. Deeglik toegerus met baie, baie vriendelike eienaars. Wat 'n uitsig, wat 'n braai, en mensig vriendelikste honde. Ek sien uit na my volgende besoek daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Dit was 'n onvergeetlike lekker kuier, ons sal Mostershoek beslis aanbeveel. Die natuurskoon is pragtig. Ons het baie veilig gevoel en die huis is so lekker ruim. Die binnebraai was absoluut 'n bonus. Alles was baie mooi skoon en netjies, die huis is lekker privaat geleë. Ideaal vir 'n lekker familievakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelette Wilkinson
Mosterts Hoek Guest House
Baie dankie so bly jul lekker gebly.

Danie V
1 nag
4.8
Mrt 2021

Wonderlike plek en gawe mense. Gaan vir seker weer teruggaan. Die mense is baie gaaf en het graag gehelp. Die ligging is uitstekend and baie mooi. Perfek vir ’n lekker wegbreek. Verblyf was presies wat ons wou gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie gerieflike huis en baie gasvrye eienaars. Ons verblyf was baie lekker by Mosterts Hoek. Noelette het ons baie vriendelik ontvang en vinnig als verduidelik. Na dit was sy net sigbaar wanneer ons iets nodig gehad, presies soos ek dit wil hê. Die huis was baie gerieflik en het als gehad wat mens nodig het. Dit was 'n baie koue naweek, maar daar was oorgenoeg braai hout en komberse. Die omgewing is beeldskoon, al kon ons nie veel explore as gevolg van die weer nie. Dankie Noelette, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelette Wilkinson
Mosterts Hoek Guest House
Baie dankie vir jou baie mooi review. Dis was 'n plesier om julle te huisves and dankie dat julle die huis so mooi skoongemaak en gelos het. Dankie

Alison A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2020

Lovely. We had a lovely stay on the farm, very neat and comfortable cottage, lovely views of the mountains. Our kids loved the dogs and swimming and there is a jungle gym in the shade of the oak trees which was also enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Amazing! Voorwaar 'n plesier en 'n pragtige plek wat mens onmiddellik laat tuis voel. Ons het heerlik gekuier, baie gerus en die vars lug en pragtige natuurskoon is onbeskryflik mooi. Baie beslis 'n vakansiebestemming vir enige iemand wat net weer mens wil word en beslis 'n plek wat ons weer sal besoek. Dierbare gasheer en gasvrou en 'n groot verwelkoming deur die honde - must love dogs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

We enjoyed our stay, will definitely come back and visit again. We enjoyed our stay at Mosterts Hoek, will definitely come back and visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noelette
Wilkinson ...

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterts Hoek Plaas, Breerivier, Breedekloof, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNTZhMzQxLTU2YmMtNDdjNS04ZWM4LTVlYmU5ZTNjYTY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Mosterts Hoek Farm Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.494103 19.266822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang