Motel Mi Pi CHi
Beskrywing
Elke kamer het sy eie kenmerkende kleur-aksent wat geïnspireer is deur die oorspronklike linosnee-drukke deur die Mosambiekse kunstenaars, Isaac Sithole en Ezekiel Mabote. Die kamers het ook 'n lieflike zen-tipe leemte wat besoekers toelaat om hul eie persoonlikhede hier te laat seëvier. Die sonkamers kyk na die noorde en beskik ook oor DStv, 'n skootrekenaar-kluis, 'n kroegie, ondervloerse verhitting en 'n skryflessenaar. Die gebleikte houtvloere (oorspronklike Baltiese hout uit die 1930's) en bleek maanstraal-kleur mure gee 'n sagte gloed af wat die vars, helder wite katoen-perkallinne van die bed reflekteer. Daar is ook tik-tak-horlosies indien jy dit nodig het. Hierdie kamer is in die hoofgastehuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 15 betaal R190.
Kinders tussen 16 en 18 betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het sy eie kenmerkende kleur-aksent wat geïnspireer is deur die oorspronklike linosnee-drukke deur die Mosambiekse kunstenaars, Isaac Sithole en Ezekiel Mabote. Die kamers het ook 'n lieflike zen-tipe leemte wat besoekers toelaat om hul eie persoonlikhede hier te laat seëvier. Elke slaapkamer-suite maak oop op 'n gidspleister-stortkamer met ondervloerse verhitting wat op sy beurt lei na 'n privaat binnehof. Die kamer beskik ook oor DStv, 'n skootrekenaar-kluis, 'n kroegie, ondervloerse verhitting en 'n skryflessenaar. Die gebleikte houtvloere (oorspronklike Baltiese hout uit die 1930's) en bleek maanstraal-kleur mure gee 'n sagte gloed af wat die vars, helder wit katoen-perkallinne van die bed reflekteer. Hierdie kamer is in die hoofgastehuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 15 betaal R190.
Kinders tussen 16 en 18 betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vierdelaan 35, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang