Motel Mi Pi CHi
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
NICKY Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Ashley N - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Ronel V - Des 2019
Algehele gradering
Not worth a four star rating.
Elri K - Nov 2018
Algehele gradering
Onverwags rustig met goed benutte spasie.
Daniel K - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en modern.
Motel Mi Pi CHi se terugvoer
Liewe Daniel,
Baie dankie vir jou kommentaar.. Ons hoop om jou binnekort weer hier by ons te verwelkom.
Charleen J - Aug 2018
Algehele gradering
Ruim, in Melville. Oulik.
Karin V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig toegeruste eenheid. Linne skoon.
Carine T - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte verblyf en pragtige, smaakvolle argitektuur.
Motel Mi Pi CHi se terugvoer
Liewe Carine,
Ons waardeer jou kommentaar opreg en is so bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit sal wonderlik wees om jou binnekort weer by ons te ontvang.
Beste Wense,
motel Mi Pi CHi
Lee W - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent.
Solomon S - Apr 2016
Algehele gradering
Outstanding.
Sylvia E - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie oulike en skoon verblyf.
Hannes C - Feb 2014
Algehele gradering
Dit is buitengewoon, maar ideaal vir besigheidsreisigers.
Johadrie D - Aug 2013
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Willie C - Nov 2013
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en die ontbyt was heerlik!
Sarah N - Okt 2011
Algehele gradering
Great value for money.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vierdelaan 35, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang