Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motheo Adventure Farm Resort

Oord
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R64, Motheo Adventure Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Motheo Adventure Farm Resort is in die buitewyke van Kimberley en bied gerieflike verblyf aan paartjies of gesinne wat op soek is na oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.

Elke kamer het slaapplek vir 3 gaste en het 3 enkelbeddens wat in 'n ekstra lang koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en 'n koffie- en teemaakstasie.

Die oord bied 'n verskeidenheid geriewe op die perseel om 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Gaste kan van die konferensiegeriewe gebruik maak, die gemeenskaplike swembad geniet, van die braaigeriewe gebruik maak en by die kroeg en wegneemete-restaurant ontspan. Daar is ook 'n speelarea vir kinders, asook verskeie aktiwiteite vir alle ouderdomme.

Gaste kan maklik dorp toe reis om plaaslike winkels en restaurante te besoek of gewilde besienswaardighede, soos The Big Hole-uitkykplatform en Flamingo Casino te verken, wat Motheo Adventure Farm Resort 'n ideale basis maak vir beide ontspanning en verkenning.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mmabatho Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R64, Motheo Adventure Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R64, Motheo Adventure Plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ac4c97859e8d8f17875af7eebdba765797117a0ea0f4bb2ce0c3234000185388690619b67acc441add25289e8b87fe0c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) R64 Motheo Adventure Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.703461936296 24.91812779539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang