Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mothopo Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KR 198, , Alma Vaalwater, 14470, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mothopo Game Lodge is geleë in die hartjie van die Waterberg, sowat 40 km van Nylstroom af. Net 'n rustige 2 huur en 30 minute se ry van Johannesburg af wag die eindelose bosveld, volop voëllewe en 'n groot verskeidenheid buitelugaktiwiteite op jou. Besoekers kan jag, voëlkyk, gaan stap of net ontspan langs die vuur met die klank van Afrika-dromme in die agtergrond. Hier is iets vir almal!

Die 425 hektar malariavrye-gebied staan bekend as Knopfontein Plaas. Walter het dit in 2001 aangekoop en omskep in 'n wild-lodge.

Die plaas kry sy naam by die Sesotho-woord vir "Blesbok", die eerste bok wat by die plaas afgelewer is, en die drie natuurlike fonteine met glashelder water.

Daar is 2 selfsorg-lodges met slaapplek vir tot 14 gaste. Die kamers is toegerus met lugversorging, en suite-badkamer en Jacuzzi-baddens, behalwe die Blesbok Lodge. Linne word ook voorsien. Die lodge het 'n eetarea, maar etes word nie voorsien nie (behalwe gedurende spesiale geleenthede en wanneer dit met die bestuur gereël is).

Alhoewel jag die gewildste aktiwiteit by Mothopo is, kan besoekers hulself ook verlustig in die res van die lekker doendinge hier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • KR 198, , Alma Vaalwater, 14470, Limpopo
  • Gaste dink Mothopo Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KR 198, , Alma Vaalwater, 14470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MGFkYTEyLWNjZWQtNGMzYi04YTE2LWE5MjE0OGNiZDY4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 KR 198 Knopfontein 14470 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.47798766294 28.119874769449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang