Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motown By Mojo

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Courtney Q
1 nag
5.0
Apr 2024

Pleasant. Worth the price. Very basic backpackers, so perfect for quick trips or budget accommodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Wonderful time in Mother City. See you soon again. Was a great stay for the second time. Great location. See you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Perfekte plekkie vir vinnige kuier in Seepunt. Ons was 'n paar vriende om 'n verjaarsdag te celebrate, en die ligging is reg in die middel van al die eetplekke en winkels, ons kon oral stap, en dit was nice. Motown se mense was ten alle tye vriendelik en professional, ons het dadelik gemaklik gevoel. Youtube en Netflix was 2 bonusse, en het handig te pas gekom! Thanks Motown at Mojo!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie M
1 nag
3.6
Mei 2022

Mense neem nie ander in ag nie. Moet duideliker aan gaste uitgespel word vir stilte na 10. Daar was ook 'n "dame" in haar nagklere by die ontvangsklerk. Het baie lank daar gesit oop en bloot. Niemand het aangebied om te help met my bagasie by trappe af nie. Die klerk eerder met die dame gesels nadat ek dit onder sy aandag gebring het van 'n vrou wie tot na 1 op en af die trappe en deure geklap het. Sal nie weer daarheen gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda M
Kort verblyf
3.4
Mrt 2022

My stay was safe and quiet but I'm not happy with the apartment. The place and the area was great. But the unit was not clean at all with crawling insects, old crockery and cutlery, no blankets and network for TV very bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Johns-weg 16, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73eb62eed397168e255f75befc545950fc2cb949f7142c7f6715907f4126925d5255166cc06833e291250cef0b95d557b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 16 St Johns Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.919162630462 18.388876318932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang