Motown By Mojo
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Johns-weg 16, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motown By Mojo is 'n ongekunstelde en lewendige rugsakreisigerslosies wat steeds met al karakter van die drieverdieping-woonstelkompleks wat dit eens was spog.
Die rugsakreisigerslosies is 'n versameling eksentrieke, ontspanne woonstelle in die gewilde woonburt Seepunt. Daar is 'n kombinasie van enkel, dubbel- en tripelkamers met en suite- en gemeenskaplike badkamers.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die gemeenskaplike area spog met 'n uitsig op Leeukop en die omliggende stadsgeboue.
Dir vorm deel van The Mojo Group en bied alle reisigers gehalte-verblyf met geriewe soos gratis WiFi en uitstekende gemeenskaplike kuierareas.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Graeme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- St Johns-weg 16, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Motown By Mojo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Johns-weg 16, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang