Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motsomi Lodge & Tent Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

No TV. Water and swimming pool was not working. I think the tents are better and they must allow game drives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzie P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2021

Pleasantly calm, relaxing in the nature. Staff very helpful, we had the whole lodge to ourselves, big kitchen, lovely braai area, tables were set for dinner which was so special, all our rooms and kitchen were cleaned every morning, lovely stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zénith W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

We were the only people at the Tent Camp, so it was peaceful and very accommodating. The staff was very friendly and helpful when needed. Directions sent to me were very confusing, we ended up driving to Lephalale first and then another 1:30 min to where Google Maps was saying, but it still took us to the wrong farm gate. We found it on our own driving up the road. Clearer directions need to be given, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Lekker rustig gewees. Dankie, lekker gebly by Motsomi Lodge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Etheline B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2020

Uitdagend maar lekker. Voorsiening van funksie se aandete was uit die boeke - heerlike kos! Wanta het baie moeite gedoen en ons het die volgende dag ook nog gesmul! Funksie-area en kombuis by tentkamp is 'n heerlike kuierplek vir groot groepe - lekker privaat en was altyd baie netjies skoon en tafels elke oggend en aand baie mooi gedek! Hulp in die kombuis en kamp is baie fluks teen ekstra fooitjie. Al die kamers (van al die eenhede), was altyd baie mooi skoon en smaakvol versorg met pragtige moderne beddegoed en handdoeke ens. Familie oonstel het geen lugverkoeling nie - word ook so geadverteer - maar het ongelukkig 'n asbesdak met geen plafon nie. Dit voel soos 'n kookoond daar binne. Die hout word geadverteer 'n krat hout elke dag, maar is nie altyd genoeg nie. Die hek by die hoofingang moet met die hand oopgeskuif word (nie 'n probleem nie), maar die hek is baie swaar en oud (hak vas), dus word dit oopgelos en beteken dat enige persoon van buite af (asook kriminele) kan inkom en in die areas inbeweeg. Dit het nie gebeur nie, maar was 'n groot bekommernis terwyl ons daar was. Wanta is 'n flukse gasvrou en hardloop heeltyd rond om haar gaste tevrede te hou. Sy probeer haar bes om by alles uit te kom, maar ernstige instandhouding nodig. Tentkamp en familiekamer, asook kothuise by die swembad se toilette en storte het nie almal gewerk nie - waterpype wat breek en konstante probleme met waterdruk en toilette wat nie spoel nie. Stortkoppe wat verkalk is en van die geisers ook stukkend. Ons het lekker gekuier, dis 'n pragtige plek vir groot groepe, net jammer ons moes baklei oor waterprobleme.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Karien F
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Baie rustig. Ons het baie lekker en rustig gekuier. Perfekte plek indien jy wil rus en stilte geniet. Baie vriendelike ontvangs en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Had a lovely time, will for sure visit again! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Quite tranquil, peaceful, relaxing. For the people who love outdoors, nature, this is what you need. Loved the time spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Perfect Bushveld experience. If you're looking for peace, tranquility and isolation, Motsomi is a perfect place to escape from the rat race. The camp and tents are well appointed, and the staff keeps everything neat and clean. Wanta was a perfect hostess, and went out of her way to help us. A big thank you Wanta and Hennie for sharing their bit of heaven with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Had a wonderful time and will definitely visit again! Was a lovely setting. Quiet and peaceful with personal attention by the owner which makes all the difference!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wanta & Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Franksvley KQ100, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4YzhkMzAyLTVhMzQtNDAxZi1iODcwLWJhOTI1MGVlOGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Franksvley KQ100 R510 Thabazimbi/Lephalale Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.360265587304 27.361127802001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang