Motsomi Lodge & Tent Camp
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Franksvley KQ100, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Voel hoe die klanke en kleure van die bosveld om jou vou terwyl jy die sonsopkoms bewonder.
Motsomi Lodge & Tent Camp is in die hartjie van die malaria-vrye Afrika-bosveld, 30 km noordwes van Thabazimi op die R510 na Lephalale geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is Botswana toe. Die somers is warm, maar dié omgewing gaan nie gebuk onder die versengende bedompigheid wat so eie aan die Oostelike Laeveld is nie.
Selfsorgverblyf word in albei kampe gebied. Ontbyt en ander maaltye is op versoek en teen 'n addisionele kostes beskikbaar.
Motsomi bied 'n tuiste vir 'n verskeidenheid diere, soos luiperds, jagluiperds en die wild kan te voet of gedurende wildritte en by uitkykplekke vir wildkyk of voëlkyk gewaar word. Geriewe by Motsomi sluit 2 sonkragverhitte swembaddens, 'n braaiplek langs die swembad en 'n onthaalarea in. Daar is ook lapas, 'n volgrootte-biljarttafel, 'n sitkamer en 'n kroeg-area met 'n TV.
Verkwik jou siel en voed jou gees. Span uit langs die kaggel, lê luilekker langs die rotspoel, geniet 'n mengeldrankie en ontspan 'n bietjie in die Jacuzzi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Wanta & Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Franksvley KQ100, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Motsomi Lodge & Tent Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Franksvley KQ100, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang