Motswedi Gaste Plaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Juanita O - Sep 2024
Algehele gradering
Had a lovely experience.
Hanri V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Hannes R - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjiese kamers met alles wat nodig is vir 'n oorslaap.
Leandri V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige plek en baie vriendelike mense!
Megan Amanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Hassle free.
Jodine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Justin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, secure and convenient.
Gerda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Lees meerElne G - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Motswedi Gaste Plaas se terugvoer
Hi Elne,
Baie dankie, ons sal beslis daarna kyk.
Ane D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Linda B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Alet L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker net baie warm.
Lees meerJanetta V - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie oornag plek met 'n pragtige sonsondergang.
Minja G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Hendrik S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemiddeld.
Motswedi Gaste Plaas se terugvoer
Ons is jammer om te verneem dat jou verblyf by ons nie vir jou gerieflik en aangenaam was nie. Jy sou opgelet het dat daar nie ligte onder die dak op die stoep is nie, dus die helder buite ligte - dit dien 'n dubbel doel - dit verlig die stoep, en die omgewing voor die kamers (veiligheid).
Tracey P - Des 2023
Algehele gradering
Puik! Gemaklik en skoon.
Saskia P - Des 2023
Algehele gradering
Fenomenaal.
Ivan M - Des 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid sal mens nie op 'n ander plek kry nie.
Sonja D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon plekkie.
Erna V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap vir een nag vir 'n troue naby, en 'n heerlike ontbyt.
Freddie S - Okt 2023
Algehele gradering
Best we had in a loooooong time.
Lindie S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Jade D - Apr 2023
Algehele gradering
What a cute little spot.
Palesa P - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Motswedi Gaste Plaas se terugvoer
Hi Palesa,
Sorry to hear that you had a problem. We have checked the fan and it is in 100% working order - it is operated with the remote provided. Also, the handyman is always on site, and we are always ready and prepared to assist when needed - no matter how big or small the problem.
Regards,
Motswedi Gaste Plaas
Henk L - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Amelda J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf, ontbyt was heerlik!
Mauritz N - Mei 2023
Algehele gradering
Was geduldig toe ons die eerste aand laat was omdat ons verdwaal het. Kamers en alle geriewe was blinkskoon en op hulle plek. Geen meubels of werkende dele was los of lendelam nie.
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang