Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motswedi Gaste Plaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hanri V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly! Heerlik gebly, pragtige plek, so lekker! Almal baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese kamers met alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Baie lekker oorgebly as halfpadstop tussen Kimberley en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. Lovely, so comfortable and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige plek en baie vriendelike mense! Pragtige plek, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan Amanda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hassle free. The team was so helpful and accommodating. We thoroughly enjoyed every minute of our stay, and I would highly recommend Motswedi Gaste Plaas to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. So peaceful and quiet, and everything was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin W
1 nag
5.0
Mrt 2024

Clean, secure and convenient. Used as a stopover between Johannesburg and Kimberley. Perfect for that purpose. Clean room and comfortable bed. Plenty of ice in the freezer and felt very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en gasvry. Alles in die kamer was silwerskoon en netjies. Klein goedjies soos tot die bedlampie se drade is netjies geplak teen die muur 10/10 vir netheid. Ek hou van 'n netjiese plek waar alles op sy plek is, en hierdie kamer was perfek, alles op sy plek, skoon en super netjies. Ons sou braai en die gasvrou het alles vir ons uitgesit wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir vriendelike en netjiese diens. Sal baie beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elne G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker. Die stort in kamer 3 is nie goed nie, drukking is sleg, maar oor die algemeen het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Megan
Motswedi Gaste Plaas
Hi Elne, Baie dankie, ons sal beslis daarna kyk.

Ane D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon en veilig. Motswedi was baie skoon, veilig en netjies. Die kamers is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang