Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Motswedi Gaste Plaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker oornag. Dit was 'n gerieflike oornaggeleentheid. Baie netjies en ver genoeg dat die pad se geraas jou nie pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
1 nag
5.0
Nov 2024

Netjies, goeie kommunikasie, waarde vir geld. Heerlik gebly by Motswedi Gasteplaas. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is goed toegerus en daar word aandag geskenk aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Had a lovely experience. Would definitely recommend. Room was clean and neat. Had a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly! Heerlik gebly, pragtige plek, so lekker! Almal baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese kamers met alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Baie lekker oorgebly as halfpadstop tussen Kimberley en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. Lovely, so comfortable and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige plek en baie vriendelike mense! Pragtige plek, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan Amanda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Hassle free. The team was so helpful and accommodating. We thoroughly enjoyed every minute of our stay, and I would highly recommend Motswedi Gaste Plaas to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. So peaceful and quiet, and everything was really lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345