Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motswedi Gaste Plaas

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Motswedi Gaste Plaas bied oornagverblyf op 'n plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë is. Die plaas is gerieflik langs die N12 en naby verskeie hoofpaaie en bekende funksielokale geleë.

Verblyf word in 3 enkel-, 7 dubbel- en 4 gesinskamers gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die enkelkamers het elk 2 enkelbeddens, die dubbelkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die gesinskamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad op die perseel, en hout kan by ontvangs gekoop word.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek met 'n sekuriteitskode beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marcelle V
5.0
Rustigheid. Net 1 aand oorgeslaap. Plek is netjies en die prys per nag is billik.
Jan 2025
Amanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het daar gaan oornag, om 'n troue by te woon. Ja, dit is 'n baie mooi en netjiese plek. Lekker braai geriewe, groot grasperk en swembad. Stil en v...
Sien meer
Jan 2025
Anneke D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and safe. We attended a wedding at Bona Bona. Motswedi was the perfect place to stay - it was safe, affordable and clo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sharissa K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing, comfortable. Our stay was lovely. The rooms are very clean and the beds are super comfortable. Management is very f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Chris V
Saam met vriende
5.0
Lekker oornag. Dit was 'n gerieflike oornaggeleentheid. Baie netjies en ver genoeg dat die pad se geraas jou nie pla nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
  • Gaste dink Motswedi Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang