Motswiri Private Safari Lodge
Beskrywing
Die ruim en luukse bosvillas het elkeen 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n houtdek wat om die villa strek met 'n pragtige uitsig, 'n en suite-badkamer met 'n groot hoekbad, privaat toilet, dubbalwasbak en 'n privaat klipstort buite. Die gaskaggel, lugversorging/plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe sorg vir 'n onvergeetlike boservaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Alle maaltye daagliks (behalwe Kosher-maaltye). Verwelkomingsdrankies, koffie, tee en vrugtesap saam met etes. Twee wildritte per dag (vanaf 06:00 en 16:00 afhangend van die seisoen) in ons oop wildritvoertuie met 'n hoogs gekwalifiseerde wildbewaarder (let wel dat kinders onder 6 jaar nie op die wildritte toegelaat word nie vir veiligheidsredes. Komplimentêre pendeldiens vanaf Madikwe se westelike landingsstrook na die lodge. Daaglikse skoonmaakdiens. Toerismefooi. 15% BTW.
Huisreëls
Hekingang- of invliegfooie "R180 per persoon eenmalig en R80 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Fooie om by vliegveld te land: R240 per persoon eenmalig en R150 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Bewaringsfooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 14 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa het 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 opslaanbedjies vir kinders, 'n houtdek wat om die villa strek met 'n pragtige uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n groot hoekbad, privaat toilet, dubbelwasbak-eenheid en 'n privaat buitestort. Daar is ook 'n gaskaggel, lugversorging, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe vir 'n onvergeetlike boservaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Alle maaltye daagliks (behalwe Kosher-maaltye). Verwelkomingsdrankies, koffie, tee en vrugtesap saam met etes. Twee wildritte per dag (vanaf 06:00 en 16:00 afhangend van die seisoen) in ons oop wildritvoertuie met 'n hoogs gekwalifiseerde wildbewaarder (let wel dat kinders onder 6 jaar nie op die wildritte toegelaat word nie vir veiligheidsredes. Komplimentêre pendeldiens vanaf Madikwe se westelike landingsstrook na die lodge. Daaglikse skoonmaakdiens. Toerismefooi. 15% BTW.
Huisreëls
Hekingang- of invliegfooie "R180 per persoon eenmalig en R80 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Fooie om by vliegveld te land: R240 per persoon eenmalig en R150 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Bewaringsfooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 14 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa het 3 slaapkamers met lugversorging, privaat en suite-badkamers en buitestorte. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad en/of 'n stort. Die gesinsvilla het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, kaggel en 'n privaat sitarea wat na die privaat dek en plonspoel lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Alle maaltye daagliks (behalwe Kosher-maaltye). Verwelkomingsdrankies, koffie, tee en vrugtesap saam met etes. Twee wildritte per dag (vanaf 06:00 en 16:00 afhangend van die seisoen) in ons oop wildritvoertuie met 'n hoogs gekwalifiseerde wildbewaarder (let wel dat kinders onder 6 jaar nie op die wildritte toegelaat word nie vir veiligheidsredes. Komplimentêre pendeldiens vanaf Madikwe se westelike landingsstrook na die lodge. Daaglikse skoonmaakdiens. Toerismefooi. 15% BTW.
Huisreëls
Hekingang- of invliegfooie "R180 per persoon eenmalig en R80 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Fooie om by vliegveld te land: R240 per persoon eenmalig en R150 per kind onder 12 jaar (eenmalige fooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer).
Bewaringsfooie is onderhewig aan verandering sonder waarskuwing en dit word deur die Noordwes Parkraad beheer.
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 14 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Buite Zeerust, R49, Wonderboom-hek, 2864, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang