Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motubane Guest Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Drienie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Motubane Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Monica H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Kom as vreemdelinge en vertrek as vriende .

Ons het baie lekker gekuier. Pragtige plekkie. Asemrowende uitsig, moet nie eens praat van die tuin nie, wow is al wat ek kan sê. Altyd gereed vir 'n geselsie om enige vrae te antwoord en hulp met alles en die wêreld se kennis . Dankie vir die sappies en waslappie om ons hande mee te vee, die chokies op die bed en die beskuit. Het reeds julle besonderhede vir 'n kollega gegee. Sal beslis weer kom kuier. Ps. Love love love die klein wegbreek hoekie wat julle het.

Motubane Guest Farm se terugvoer

Dankie Monica, hoop om julle gou weer te sien.

Motubane Guest Farm
Kirsty J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J

Breathtakingly beautiful!

Thank you for the hospitality and the beautiful place. May you be blessed with many more guests to enjoy your haven with!

Christiaan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

Baie netjiese en skoon plek gebly. Alles was daar wat jy benodig het. Sommer tuis gevoel.

Moet dankie sê vir die gasvryheid van Gert en Drienie. Ons voel soos ou vriende. Sal definitief weer van die plek gebruik maak. Die plek het ook 'n lieflike piekniekplek waarvan jy gebruik kan maak. Die laaste 5 km is grondpad wat in 'n goeie toestand is. Die plekkie is pragtig!

Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Rusige wegbreek baie naby aan die stad!

Uiters goed geleë - baie baie rustig. Baie goed toegerus en lekker bederfies (soos die heerlike beskuit). Privaat afkoel poeletjie by elke eenheid. Braai boma. Naby baie besienswaardighede. Uiters netjies. Baie vriendelike gasheer.

Sonette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H

Motubane Guest Farm is voeding vir die siel.

Die gasteplaas het alles wat 'n besoeker mag nodig kry. Dit is baie skoon en netjies. Verblyf is smaakvol en pragtig binne en buite. Die eienaars doen moeite om gaste op hulle gemak te laat voel. Die omgewing is rustig met die mooiste sonsondergang. Dit is naby genoeg aan die winkels, maar ver genoeg van die geraas om heerlik te kan ontspan. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Die mooiste gastehuis, so besonders! Veilig, maklike aanwysing en die vriendlikste mense!

Dit was nou 'n lekker verrassing om in so 'n mooi plek in so 'n mooi omgewing te bly. Wens ek kon langer bly! Die gastehuis was ruim, netjies en baie skoon! Die geriewe was nuut en uitstekend, net wat mens nodig het. Die huis en parkering was veilig met goeie beligting. Selfs al kon ek net een aand slaap, het ek so lekker ontspan met die pragtige natuur om my, dat ek sommer uitgerus voel. Die mense was so vriendelik en behulpsaam en het my op my gemak laat voel. Ek kan hierdie gastehuis beslis aanbeveel!

Carmia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmia V

Perfek vir 'n wegbreek uit die stad.

Gert en Drienie is ongelooflik gasvry en ons is ontvang met yskoue vrugtesap en nat waslappies om hande en gesig af te koel. Gaan haal asem daar en waardeer die mooi van ons land.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9b345298bad0afe4a63748e2babbde7910ec28d95d6553a63cd1aaa962488527f8cb07f488d4c22d11092f47a0df646a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 49 Dolomite Road Kromdraai, Rietfontein Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938194669018 27.758152593554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang