Motubane Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motubane Guest Farm bied verblyf in 'n pratige selfsorgkothuise in die Wieg van die Mensdom ongeveer 27 km vanaf Mogale City. Die kothuise is ideaal vir 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus met 'n gasbraai op die stoep. Daar is ook 'n boma wat met ander gaste gedeel word.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en die vallei, en daar is ook 'n eetarea wat perfek is vir 'n romantiese aandete. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die plaas is naby verskeie besienswaardighede soos Maropeng, Greensleeves, Bothongo Rhino and Lion Natuurreservaat en Nirox Sculpture Park. Daar is ook 'n groot verskeidenheid trou-venues in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Drienie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
- Gaste dink Motubane Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang