Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motubane Guest Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Motubane Guest Farm bied verblyf in 'n pratige selfsorgkothuise in die Wieg van die Mensdom ongeveer 27 km vanaf Mogale City. Die kothuise is ideaal vir 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus met 'n gasbraai op die stoep. Daar is ook 'n boma wat met ander gaste gedeel word.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en die vallei, en daar is ook 'n eetarea wat perfek is vir 'n romantiese aandete. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die plaas is naby verskeie besienswaardighede soos Maropeng, Greensleeves, Bothongo Rhino and Lion Natuurreservaat en Nirox Sculpture Park. Daar is ook 'n groot verskeidenheid trou-venues in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Monica H
Saam met lewensmaat
5.0
Kom as vreemdelinge en vertrek as vriende . Ons het baie lekker gekuier. Pragtige plekkie. Asemrowende uitsig, moet nie eens praat van die tuin nie, w...
Sien meer
Apr 2024
Kirsty J
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtakingly beautiful! Thank you for the hospitality and the beautiful place. May you be blessed with many more guests to enjoy your...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Christiaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en skoon plek gebly. Alles was daar wat jy benodig het. Sommer tuis gevoel. Moet dankie sê vir die gasvryheid van Gert en Drienie. Ons v...
Sien meer
Okt 2023
Sonette H
Saam met lewensmaat
5.0
Motubane Guest Farm is voeding vir die siel. Die gasteplaas het alles wat 'n besoeker mag nodig kry. Dit is baie skoon en netjies. Verblyf is smaakvol...
Sien meer
Mrt 2023
Sonja V
5.0
Die mooiste gastehuis, so besonders! Veilig, maklike aanwysing en die vriendlikste mense! Dit was nou 'n lekker verrassing om in so 'n mooi plek in so...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Drienie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Motubane Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 49, Rietfontein Plaas, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9b345298bad0afe4a63748e2babbde7910ec28d95d6553a63cd1aaa962488527f8cb07f488d4c22d11092f47a0df646a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 49 Dolomite Road Kromdraai, Rietfontein Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938194669018 27.758152593554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang