Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Grange 108

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Grange 108 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Mouille Point in Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n alleenreisiger wat die pragtige kuslyn van die Moederstad wil verken.

Dié ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Van die slaaparea lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die ligging van hierdie woonstel is stapafstand vanaf die strand, talle restaurante en winkels asook die Seepunt Promenade waar gaste 'n heerlike wandeling langs die kus kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mouille Grange 108
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Grange 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39a835edbd2ce5cb3ae1408e62bd1f2f6e5e0409f7bdee2b3726eba3694a927c1a397ade2d99565914be3d4e85fe208ac3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Beach Road Mouille Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.899927065199 18.408517775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang