Mouille Grange 108
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mouille Grange 108 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Mouille Point in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Moederstad se pragtige kuslyn wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die slaaparea lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus.
Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, talle restaurante en winkels, asook die Seepunt Promenade waar gaste heerlik al langs die kus kan stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 783
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mouille Grange 108 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 11, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap