Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Point Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Very good. Could have had an extra pillow available. The WiFi was intermittent. TV channels sometimes didn't download. But a really great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bart S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Lekker woonstel op 'n wonderlike plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Ons het regtig baie lekker gebly. Ons het heerlik gebly. Die enigste klein item wat ons graag sou wou sien is DStv met sport. Veral gaste wat in 'n belangrike sportnaweek die Kaap besoek, sal darem byvoorbeeld die Springbok rugbywedstryd sou wou sien, asook die Britse Ope gholftoernooi. Dis nie duidelik op die advertensie dat daar nie DStv is nie. Verder was alles perfek. Die plek is aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantasties en naby mooi uitsigte. Fantastiese plek. Goeie area en bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Strandweg, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6501c906778173c5b8adfcce097622063b170935c6094cf1dab402a136bf8412670f38ad9998ebd59cf5fdb3febe25acd053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Pont du Gard Beach Road, Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8999354 18.4078949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang