Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Point Places

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge-kompleks, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mouille Point Places, direk oorkant Seepunt Promenade geleë met asemrowende uitsigte oor die see, gholfbaan en Tafelberg. Geleë in die Westridge-kompleks van Mouille Point, bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in verskeie woonstelle. Hierdie woonstelle maak voorsiening vir 'n verskeidenheid gaste, insluitend sakereisigers, ontspanningsreisigers, gesinne of groepe vriende.

Verblyf word gebied in 13 woonstelle wat gemaklik 2 tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word óf 'n dubbelbed. Die badkamer in elke woonstel het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Elke woonstel het óf 'n kombuisie óf 'n volledige kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke woonstel gemaklike rusbanke en 'n TV. Sommige van die woonstelle het 'n balkon met sitplek buite.

Komplimentêre WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Mouille Point Places
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kusweg 93, Westridge-kompleks, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Point Places het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge-kompleks, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5029d23eb4ece2a927fa1a8c8777864eb88c549910150c5555f0f9536cda88c8aedaab8d76bee7fe15c06322bfc644533de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 93 Beach Road Westridge Complex 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.901095 18.402594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang