Mouille Point Village
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Klein tafeltjie met 2 stoele is ook beskikbaar. Geriewe sluit 'n waaier, haardroër, 'n TV (eie intekenbesonderhede) en gratis WiFi in. Elke woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein tafeltjie met 2 stoele. Geriewe sluit 'n waaier, haardroër, 'n TV (eie intekenbesonderhede) en gratis WiFi in. Al die woonstelle het lieflike berguitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplanleefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke woonstel het 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim woonstelle bied elk slaapplek aan 4 gaste. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n toonbank toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie woonstelle bied uitsigte oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Klein tafeltjie met 2 stoele is ook beskikbaar. Geriewe sluit 'n waaier, haardroër, 'n TV (eie intekenbesonderhede) en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elkeen woonstel het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Elke woonstel het 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang