Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moulin Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Moulin Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lienta R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R

Gerieflik en skoon.

Die ideale plek om te bly as jy die skoonheid van die omgewing wil verken en na 'n sentrale ligging in die aand wil terugkeer. Ongelukkig is Machadodorp self redelik vervalle, maar die omgewing is steeds pragtig. Pragtige ou huis met 'n lekker kombuis.

Luis M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luis M

Overall a pleasant stay.

At first appearance when driving into Machadodorp, we were a little concerned about the location, and the first impression of the house was not great. But once we got in and settled, it was great. The house was very clean, we felt safe, and even went for a walk in the evening. The only criticism is that with young kids, WiFi and TV are a must. We couldn't get the TV box to work and there was no WiFi. Overall, a very pleasant stay.

Igna D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D

Baie netjiese verblyf in mooi ou huis.

Die huis het alles wat mens kan benodig en is pragtig versorg. Die gasvrou was baie vriendelik en tegmoetkomend. Baie gemaklike verblyf, die huis is besonder ruim, tog knus. Sien julle gou weer!

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie Igna vir julle terugvoering.

Sien uit om julle weer te ontvang.

Moulin Manor
William M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M

Peaceful place.

The only problem is that the TV was not working as the decoder did not have the card for it to work.

Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Oudhede bring baie herinneringe.

Die support was uitstekend.

Hannelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Gerieflike, netjiese akkommodasie.

Nostalgiese ou huis met plankvloere en staalplafonne. Skoon en netjies met alle geriewe wat mens nodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Anel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M

Teleurstellend.

Wat ek verwag het was 'n nostalgiese kleindorpie. 'n Plaashuis met 'n lekker stoep waar jy kan sit en koffie drink. Wat ons gekry het is 'n dorp wat heeltemal agteruit gegaan het. Paaie het nie potholes nie, net stukkies teer wat hier en daar uitsteek. Meeste huise is vervalle. Die bankie op die stoep is onbruikbaar. Daar het selfs 'n voël nesgemaak in dit. En jou uitsig van die stoep af is dor gras en die hakkiesdraad wat om die erf gaan. Ons het so net voor donker daar aangekom. Maar het meer as 'n uur gesukkel net om die hek oop te kry. Die eienaar was baie vriendelik en het toe haar broer gevra om van die plaas af in te ry om ons te kom help. Huis binne is baie netjies en jy kan sien hulle het baie moeite gedoen. Dis stort is in 'n bad. Daar is geen plek om aan vas te hou as jy in- en uitklim nie. Dus kon my bejaarde ouers dit nie gebruik nie. Na 2 weke in die wildtuin was dit iets waarna hulle baie uitgesien het. Pragtige gasstoof. Net jammer daar was nie vuurhoutjies of 'n lighter om dit mee aan te steek nie. 3de kamer se handvatsel het afgekom en ons kon nie weer die deur oopmaak nie. Gelukkig het ek besluit om my seuntjie by my te laat slaap. Anders sou hy vasgesit het binne. Bedliggies en TV het ook nie gewerk nie. Ketel het heeltyd getrip. Overall. Eienaars is baie vriendelik, maar daai dorp sal my nooit weer sien nie.

Giulia C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulia C

Super clean home, lots of space and comfort.

Very homely feel. Safe and conveniently situated near the highway, but not noisy at all. Doemie was such a pleasure to deal with. Highly recommended,.

Moulin Manor se terugvoer

Hi,

Thank you so much for the review. You are lovely and we enjoy your stay.

Hope to see you soon.

Kind Regards

Moulin Manor
Moswene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moswene S

Clean, friendly service.

The host was friendly and hospitable. The house was clean and had everything needed for the stay.

Moulin Manor se terugvoer

Hello Kgaugelo,

Thank you for your stay with us. Hope we see you again.

All the best.
Moulin Manor.

Moulin Manor
Lauren K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

Old house charm.

This house has everything you need, beauty, old time charm and history. Comfortable, clean and a beautiful garden. Thank you to the owners for not changing anything on this property but instead keeping the house as original as possible making your guests feel as though they are taken back in history when staying there. Definitely a property we will visit again.

Moulin Manor se terugvoer

Hello Lauren,
Thank you very much for the time you took to give the beautiful feedback. The house is close to my heart and it makes me so happy when it is also appreciated for what it is. My goal is to make every guest feel at home.
We look forward to seeing you again.

Moulin Manor
Rolien B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien B

Heerlik rustig.

Ons het baie lekker gebly. Dit was so rustig. Ons het in die middae heerlik op die stoep gesit met koffie. Die tuin is pragtig en groot - ons twee groot honde het hulle gate uit geniet. Die huis is oud, maar silwerskoon en netjies. Ons het uitstekende, vriendelike diens ervaar.

Moulin Manor se terugvoer

Hallo Rolien

Baie dankie vir julle terugvoering.

Bly julle kon rus, dit is baie belangrik vir ons dat dit privaat en rustig moet wees.
Hoop ons sien julle en die kinders gou weer.

Vriendelike Groete

Moulin Manor
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Pragtige ou huis met mooi houtvloere en "pressed ceilings".

Ons het Machadodorp eers na 8 in die aand ingekom en daar was 'n kragonderbreking wat dit uistonderlik moeilik gemaak het om te sien waar om heen te gaan en uiteindelik ook die gastehuis te kry. Bg. is geensins 'n fout of probleem van die gastehuis nie, maar 'n voorstel sal wees om moontlik 'n aanwysingsbord of so by die ingang van die dorp (vanaf die snelweg) aan te bring en ook om die borde op die eiendom meer sigbaar te maak.

Moulin Manor se terugvoer

More Pieter,

Baie dankie vir julle terugvoering.

Ons gee dadelik aandag aan die aanwysings.

Jammer vir die ongerief.

Moulin Manor
Vicki W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki W

Heerlik geslaap, dit is goed toegerus.

Baie lekker geslaap. GPS neem mens net nie na die regte plek nie. Sou net graag 'n afdak of motorhuis wou hê vir ons motor.

Lindè C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindè C

Baie rustig en stil.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike Groete

Moulin Manor
Anna-mari B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari B

Baie netjiese en skoon kamers.

Ons enigste probleem was dat die sitkamer venster nie kon sluit nie en daar was nie diefwering voor nie. So enige iemand kon deur die nag in die huis inkom.

Moulin Manor se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering.
Ons gee dadelik aandag aan die veiligheid.

Moulin Manor
Paula S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S

Pragtige, groot, ou huis.

Alles wat nodig is vir oorslaap. Heeltyd veilig gevoel. Verbasend lekker geëet by The Hog net by die straat op.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie Paula. Ons hoop om julle weer te sien.

Moulin Manor
Marli S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S

Die heel beste verblyf waar ek nog gebly het.

Dit is asemrowend mooi, netjies, skoon. Als wat jy wil hê, rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly, sal dit hoogs aanbeveel.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie Marli,

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Hoop ek sien julle gou weer.

Moulin Manor
Istelle G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G

Kon lekker warm bad en slaap!

Moulin Manor is vir ons Vrystaters teen die pad, terug vanaf 'n Kruger-vakansie. Ons soek net altyd verblyf vir een nag en Machadodorp is die laaste dorp op die N4 om te oornag!

Moulin Manor se terugvoer

Beste Istelle,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer. Dankie vir die ondersteuning.
Groete,
Moulin Manor

Moulin Manor
Jan F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Skoon en netjies, lekker gebly.

Baie lekker gebly in die pragtige ou huis. Goed toegerus en alles is daar wat mens kan nodig kry. Sal weer daar oorbly.

Moulin Manor se terugvoer

Goeie Dag,

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Moulin Manor

Moulin Manor
Solette O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solette O

Voldoen aan behoeftes vir ideale oorslaapplek. Skoon en netjies.

GPS-aanwysings verwarrend. Watervlek in die bad, maar kan met minimale skrop verwyder word. Vriendelike ontvangs.

Moulin Manor se terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons gee aandag aan die problem wat U uitgewys het.

Vriendelike Groete

Moulin Manor
Anel J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Gerieflik en skoon.

Die huis is baie ruim, skoon en goed toegerus. My man het 'n gevoel van heimwee gehad, het hom laat dink aan sy Ouma se huis in die ou Wes-Transvaal met die houtvloere en pragtige gedetailleerde plafonne.

Moulin Manor se terugvoer

Hallo Anel,

Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Moulin Manor

Moulin Manor
Annatjie J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J

Wat 'n heerlike huis om in te bly!

Baie, baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Ons sal definitief enige iemand aanbeveel om daar te woon.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Moulin Manor
Braam H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Klein juweel in Machadodorp.

Hierdie is 'n pragtige en oulike gastehuis wat ons vir enigiemand kan aanbeveel wat reis tussen Gauteng en die Krugerwildtuin. Die houtvloere en tradisionele meubels het 'n woderlike bekoring. Die plek was baie skoon en die kombuis is volledig toegerus. Die eienaar het vriendelik ons reis soontoe gevolg en seker gemaak ons arriveer veilig. Ons was aangenaam verras met die feit dat wanneer jy een kamer bespreek daar geen ander besprekings aanvaar word nie, wat beteken jy het die hele huis vir jouself.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek is baie bly om te hoor julle het julle verblyf geniet. Kom kuier weer.
Vriendelike Groete

Moulin Manor

Moulin Manor
Les D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les D

House is large, clean and all you need.

The house is great and close enough to Greys Inn Hotel if you wish to have supper without having to cook. The area looks a little unsafe but the accommodation itself is fine. We used it as an overnight stay coming back from Kruger and it was more than adequate and very affordable.

Moulin Manor se terugvoer

Thank you for the feedback, we hope to see you again.

Moulin Manor
Rentia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Netjies en skoon.

Die huis is lekker ruim en netjies en skoon. Baie speelplek vir kinders in die tuin.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Moulin Manor

Moulin Manor
Isabel H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Goeie waarde vir geld.

Brunie baie dankie dat julle ons so hartlik ontvang het laat in die aand na moeilikheid op die pad. Verblyf veilig, goed toegerus, netjies en skoon. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak en aanbeveel by ons vriende.

Moulin Manor se terugvoer

Beste Isabel,
Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Moulin Manor

Moulin Manor
Lorraine R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R

Wow, wonderlik.

Dit was 'n baie mooi en stil plek, wonderlik.

Moulin Manor se terugvoer

Beste Lorraine,

Baie dankie vir jul ondersteuning, hoop julle kom kuier gou weer.

Groete,
Moulin Manor

Moulin Manor
Cecile H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile H

'n Juweel.

Hierdie pragtige ou huis is 'n juweel wat ontdek moet word. Ons het heerlik gebly met 'n vuur wat ons welkom laat voel het sommer met die intrap slag. Onberispelik skoon en alles was pragtig. Selfs ons voertuig kon ons in die toesluitmotorhuis parkeer wat dit vir ons baie maklik gemaak het. Baie dankie vir die wonderlike verblyf en vriendelikheid. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak as ons in daardie geweste is.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Groete,
Moulin Manor

Moulin Manor
Willem V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

It is a very nice place to stay with restaurant in walking distance.

The place was very clean and it is a very well looked after old historical house.

Moulin Manor se terugvoer

Goeie dag Willem,

Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning. Hoop ons sien jou gou weer.

Moulin Manor
Dawie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Mooi ou plaashuis.

Vriendelik, gasvry, netjies, bedenklike kunswerk.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie. Dankie vir julle ondersteuning hoop ons sien julle gou weer.

Moulin Manor
Hennie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

'n Huisie vir 'n storie.

Die blyplek het my geïnspireer om 'n blog te skryf.

Karel B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Don't judge a book by it's cover

Jou eerste indrukke wat jy kry as jy by Machadodorp inry is nie die beste nie, maar ek was baie verras toe ons by die gastehuis instap. Die ou huis was baie netjies en skoon en goed onderhou. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar bly as ek weer deur Machadodorp ry.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Moulin Manor
Lorraine M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike diens.

Skoon en netjies met outydse sjarme. Genoeg hout om in stofie vuur te maak en sjokolade op die bed. kombuis goed toegerus met alles wat nodig is. Goeie beddegoed met verwarmers in die kamers. Al wat nog nodig was, is 'n goeie spieëltafel met muurprop vir dames hare droogmaak en gesig mooi maak. Uitstekende waarde vir geld.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons kyk verseker na die spieëltafels. Ons hoop ons sien julle gou weer. Moulin Manor groete.

Moulin Manor
Christel S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel S

Ruim, netjiese huis. Houtvloere en lekkerslaap-beddens. Het laataand gekuier om die kombuistafel en kaggel.

Ons het hier oornag na 'n troue in die omgewing. Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende. Goed toegeruste kombuis en gemaklike beddens. Ons het baie lekker gekuier om die kombuistafel en die kaggel verdryf die koue en skep 'n lieflike atmosfeer.

Moulin Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike Groete.
Moulin Manor

Moulin Manor
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d803d258dc2d196eb96918efeec7251fff2a69c74d9d1fdfa67646a2eda0d47cb2f87eef42e44827fbe7893a7fc34da269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 18 Janson Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66523 30.24814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang