Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moulin Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Lienta R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gerieflik en skoon. Die ideale plek om te bly as jy die skoonheid van die omgewing wil verken en na 'n sentrale ligging in die aand wil terugkeer. Ongelukkig is Machadodorp self redelik vervalle, maar die omgewing is steeds pragtig. Pragtige ou huis met 'n lekker kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luis M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Overall a pleasant stay. At first appearance when driving into Machadodorp, we were a little concerned about the location, and the first impression of the house was not great. But once we got in and settled, it was great. The house was very clean, we felt safe, and even went for a walk in the evening. The only criticism is that with young kids, WiFi and TV are a must. We couldn't get the TV box to work and there was no WiFi. Overall, a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag
4.8
Jul 2023

Baie netjiese verblyf in mooi ou huis. Die huis het alles wat mens kan benodig en is pragtig versorg. Die gasvrou was baie vriendelik en tegmoetkomend. Baie gemaklike verblyf, die huis is besonder ruim, tog knus. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Baie dankie Igna vir julle terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang.

William M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Peaceful place. The only problem is that the TV was not working as the decoder did not have the card for it to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Oudhede bring baie herinneringe. Die support was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gerieflike, netjiese akkommodasie. Nostalgiese ou huis met plankvloere en staalplafonne. Skoon en netjies met alle geriewe wat mens nodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anel M
1 nag
3.2
Sep 2023

Teleurstellend. Wat ek verwag het was 'n nostalgiese kleindorpie. 'n Plaashuis met 'n lekker stoep waar jy kan sit en koffie drink. Wat ons gekry het is 'n dorp wat heeltemal agteruit gegaan het. Paaie het nie potholes nie, net stukkies teer wat hier en daar uitsteek. Meeste huise is vervalle. Die bankie op die stoep is onbruikbaar. Daar het selfs 'n voël nesgemaak in dit. En jou uitsig van die stoep af is dor gras en die hakkiesdraad wat om die erf gaan. Ons het so net voor donker daar aangekom. Maar het meer as 'n uur gesukkel net om die hek oop te kry. Die eienaar was baie vriendelik en het toe haar broer gevra om van die plaas af in te ry om ons te kom help. Huis binne is baie netjies en jy kan sien hulle het baie moeite gedoen. Dis stort is in 'n bad. Daar is geen plek om aan vas te hou as jy in- en uitklim nie. Dus kon my bejaarde ouers dit nie gebruik nie. Na 2 weke in die wildtuin was dit iets waarna hulle baie uitgesien het. Pragtige gasstoof. Net jammer daar was nie vuurhoutjies of 'n lighter om dit mee aan te steek nie. 3de kamer se handvatsel het afgekom en ons kon nie weer die deur oopmaak nie. Gelukkig het ek besluit om my seuntjie by my te laat slaap. Anders sou hy vasgesit het binne. Bedliggies en TV het ook nie gewerk nie. Ketel het heeltyd getrip. Overall. Eienaars is baie vriendelik, maar daai dorp sal my nooit weer sien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Giulia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Super clean home, lots of space and comfort. Very homely feel. Safe and conveniently situated near the highway, but not noisy at all. Doemie was such a pleasure to deal with. Highly recommended,.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Hi, Thank you so much for the review. You are lovely and we enjoy your stay. Hope to see you soon. Kind Regards

Moswene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Clean, friendly service. The host was friendly and hospitable. The house was clean and had everything needed for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Hello Kgaugelo, Thank you for your stay with us. Hope we see you again. All the best. Moulin Manor.

Lauren K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Old house charm. This house has everything you need, beauty, old time charm and history. Comfortable, clean and a beautiful garden. Thank you to the owners for not changing anything on this property but instead keeping the house as original as possible making your guests feel as though they are taken back in history when staying there. Definitely a property we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Hello Lauren, Thank you very much for the time you took to give the beautiful feedback. The house is close to my heart and it makes me so happy when it is also appreciated for what it is. My goal is to make every guest feel at home. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d803d258dc2d196eb96918efeec7251fff2a69c74d9d1fdfa67646a2eda0d47cb2f87eef42e44827fbe7893a7fc34da269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 18 Janson Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66523 30.24814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang