Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moulin Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R5 650 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Moulin Manor bied veilige, gerieflike en billike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie genaamd Machadodorp. Dit is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin of diegene wat net op soek is na 'n stil wegbreeknaweek. Moulin Manor is ook lekker naby 'n hele paar puik kunsvlieghengelplekke en Milly's Farm Stall.

Die huis kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof met 'n oond en 'n eetkamerstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Lienta R
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en skoon. Die ideale plek om te bly as jy die skoonheid van die omgewing wil verken en na 'n sentrale ligging in die aand wil terugkeer. Ong...
Sien meer
Apr 2024
Luis M
Gesin met klein kinders
4.8
Overall a pleasant stay. At first appearance when driving into Machadodorp, we were a little concerned about the location, and the firs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Igna D
4.8
Baie netjiese verblyf in mooi ou huis. Die huis het alles wat mens kan benodig en is pragtig versorg. Die gasvrou was baie vriendelik en tegmoetkomend...
Sien meer
Jul 2023
Johan S
Gesin met klein kinders
4.4
Oudhede bring baie herinneringe. Die support was uitstekend.
Des 2023
Hannelie D
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflike, netjiese akkommodasie. Nostalgiese ou huis met plankvloere en staalplafonne. Skoon en netjies met alle geriewe wat mens nodig het. Die gas...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jansonstraat 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Moulin Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d803d258dc2d196eb96918efeec7251fff2a69c74d9d1fdfa67646a2eda0d47cb2f87eef42e44827fbe7893a7fc34da269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 18 Janson Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66523 30.24814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang