Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Africa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Joandee F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kamers is skoon en beddens slaap lekker. Aircon in kamers. Ons gesin van 5 het verskriklik lekker gebly. Baie warm en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hemel op aarde. Wat 'n juweel van 'n plek! Elmi is 'n fantastiese gasvrou. Van heerlike bederf tot fantastiese geselskap. Dit is doodstil in die omgewing. Ons het die skape en visvang in die dam verskriklik baie geniet. Die huis is netjies en skoon. Ek sal beslis die verblyf by Mount Africa vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing place. It's was picture perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, die stille aand met die sterre in die warmpoel was asemrowend. Ons het lekker bass en carb gevang by die dammetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful place, wonderful hosts! We had a wonderful time and our children loved splashing in the pool and exploring the farm. The host was so helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Heerlik. Baie lekker. Veilig en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Gasvrou, Elmi, was baie hulpvaardig, en het ons vriendelik ontvang. Ons het baie gebly. Die eenheid is goed toegerus met al die nodige meubels, eetgerei, ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Baie netjies. Baie netjies en die gasvrou het ons bederf. Die akkommodasie kom op onder Tsitsikamma, wat 'n heeltemal ander verwagting geskep het as wat ons in Joubertinia gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer gaan. Was great, great mense vriendelik sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker! Pragtige omgewing, baie netjiese en skoon verblyf. Die eienaar het ons uiters welkom laat voel en ons sal graag weer daar gaan kuier. 'n Bonus is die swartbaars wat by tye byt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Africa Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZTvqL8dx9k0mkdxkvxzCUGQQGeXJpdPiMqkxq4kDxufsbhmdgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Mount Africa Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.836379619553 23.77425044775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang