Mount Amanzi
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512 Ou Rustenburgweg, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die chalets is in die skilderagtige Magaliesberge geleë en is almal binne 'n kort entjie se stap van die Krokodilrivier af. Die uitsigte en rustige omgewing sorg vir die perfekte, ontspannende wegbreek en die nabygeleë Hartbeespoortdam baie prettige aktiwiteite soos die kabelbaan of sonsondergangsvaarte.
Verblyf is beskikbaar in ateljee-chalets met selfsorggeriewe. Elke chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Elke chalet het sy eie braaigeriewe en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Die oord bied verskeie geriewe soos swembaddens, 'n tennisbaan, 'n speletjieskamer en aktiwiteite soos visvang, avontuurgholf en beplande gesinspeletjies. Daar is 2 koue swembaddens, 'n verhitte swembad en 2 babaswembadjies. Gaste kan 'n potjie pool, tafeltennis of 'n rondte Playstation of bordspeletjies in die speletjieskamer of teaterlokaal geniet.
Die restaurant bied 'n disse wat vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel word en daar is daagliks spesiale aanbiedinge. Old Kitchen Restaurant is bekend vir sy gesinsatmosfeer, heerlike maaltye, verfrissende drankies en uitstekende diens. Die Pavilion Bar is ten volle gelisensieer en bied 'n rits mengeldrankies en yskoue verversings. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie.
Boonop bied die oord die Mount Amanzi Spa waar gaste ontspannende behandelings kan bespreek en die oord kan voorsien in die behoeftes van maatskappye en groepe wat konferensies of troues wil hou. Die Mini Market op die perseel voorsien ook essensiële items soos hout, houtskool, sonbrandroom en happies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 516
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R512 Ou Rustenburgweg, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Mount Amanzi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512 Ou Rustenburgweg, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang