Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Cedar Klipbokkop

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bring asb. insekweerder saam.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Daar is geen selfoonopvangs by Mount Ceder nie. Die naaste diens is 30 km ver; waar die grondpad eindig op pad na Mount Ceder. Gratis WiFi is slegs by die ontvangsgebou en restaurantarea beskikbaar.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km lank is wanneer jy van die Ceres-rigting kom, en 85 km lank vanaf die Citrusdal-rigting wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi sal betaalbaar wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 10 086
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 10 086
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e9c68442d7473c61b0a3fb5480814dbff7e556b0bd255f21673343bd9f0892d12f6c4100b13fe0ff540708e3c6ee38a226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 086 per nag, vir 6 mense Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648595635455 19.408664017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang