+62
Olienhout (huis vir 4 gaste)
Vanaf
Vanaf R 1 878
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Olienhout beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea, asook lugversorging, 'n kaggel en 'n eetarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat slegs die eenhede met 6 slaapplekke toegang tot die warm bad het.

Bring asseblief insekweerder saam.

Brandhout is te koop.

'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Daar is geen selfoonontvangs by Mount Ceder nie. Die naaste diens is 30 km weg, waar die grondpad eindig op pad na Mount Ceder. Gratis WiFi-toegang is slegs beskikbaar by die ontvangsgebou en restaurantarea.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km lank is vanaf die Ceres-rigting, en 85 km lank vanaf die Citrusdal-rigting, wat na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

'n Opsionele bewaringsfooi sal van toepassing wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peperboom (huis vir 4 gaste)
Vanaf
Vanaf R 1 878
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Peperboom beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea, asook lugversorging, 'n kaggel en 'n eetarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat slegs die eenhede met 6 slaapplekke toegang tot die warm bad het.

Bring asseblief insekweerder saam.

Brandhout is te koop.

'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Daar is geen selfoonontvangs by Mount Ceder nie. Die naaste diens is 30 km weg, waar die grondpad eindig op pad na Mount Ceder. Gratis WiFi-toegang is slegs beskikbaar by die ontvangsgebou en restaurantarea.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km lank is vanaf die Ceres-rigting, en 85 km lank vanaf die Citrusdal-rigting, wat na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

'n Opsionele bewaringsfooi sal van toepassing wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamferboom (huis vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 878
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Kamferboom-huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea, asook lugversorging, 'n kaggel en 'n eetarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat slegs die eenhede met 6 slaapplekke toegang tot die warm bad het.

Bring asseblief insekweerder saam.

Brandhout is te koop.

'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Daar is geen selfoonontvangs by Mount Ceder nie. Die naaste diens is 30 km weg, waar die grondpad eindig op pad na Mount Ceder. Gratis WiFi-toegang is slegs beskikbaar by die ontvangsgebou en restaurantarea.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km lank is vanaf die Ceres-rigting, en 85 km lank vanaf die Citrusdal-rigting, wat na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

'n Opsionele bewaringsfooi sal van toepassing wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waboomhoek (huis vir 6 gaste)
Vanaf
Vanaf R 2 614
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Waboomhoek is op die rivieroewer geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus. Die leefarea het lugversorging en 'n kaggel en lei na 'n dek met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat slegs die eenhede met 6 slaapplekke toegang tot die warm bad het.

Bring asseblief insekweerder saam.

Brandhout is te koop.

'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Daar is geen selfoonontvangs by Mount Ceder nie. Die naaste diens is 30 km weg, waar die grondpad eindig op pad na Mount Ceder. Gratis WiFi-toegang is slegs beskikbaar by die ontvangsgebou en restaurantarea.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km lank is vanaf die Ceres-rigting, en 85 km lank vanaf die Citrusdal-rigting, wat na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

'n Opsionele bewaringsfooi sal van toepassing wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 878
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5613242375204a1306b6c350978a537c16729ba46decd3ea2c761b1672e6b8e44f3831c8c37c2ce41a9049ec73d3f129c3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 878 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648360576931 19.408698745716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang