Mount Currie Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine S - Sep 2024
Algehele gradering
Verbasend skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Hannes L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goed geslaap.
Nicola S - Jul 2024
Algehele gradering
Will definitely be back.
Miranda D - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Yolanda A - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi en veilige plek om te oornag.
Ronel K - Jan 2024
Algehele gradering
Die span was baie verras en in hulle skik met die verblyf.
Andre. P - Jun 2024
Algehele gradering
Warm.
Gavin R - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Nariza A - Aug 2024
Algehele gradering
A nice, comfy stop over with a nice big bath.
Lees meerKevin S - Apr 2024
Algehele gradering
Good clean accommodation as one expects.
Janet T - Mei 2024
Algehele gradering
Very happy.
Freedom T - Aug 2024
Algehele gradering
Good.
Sharon O - Mei 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Graham S - Aug 2024
Algehele gradering
A bit disappointing.
Jenny N - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable!
Louise L - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Jan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Pai C - Des 2023
Algehele gradering
Sleg geskaap met die stank reuk in die kamer.
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Akkommodasie is baie skoon en gerieflik.
Loutjie P - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Werner O - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Fred C - Feb 2022
Algehele gradering
Most unpleasant stay with drunken party in adjoining rooms.
Derek S - Jan 2022
Algehele gradering
Adequate room but no drinks available on arrival at 3pm and kitchen closed.
Lees meerStephan F - Okt 2021
Algehele gradering
Was vir werk in Kokstad saam met my vrou.
Fredolien D - Jul 2021
Algehele gradering
Net oornag, maar sal dit vir seker aanbeveel. Als gehad wat ons nodig gehad het!
Dawn And George V - Des 2021
Algehele gradering
A perfect stopover and convenient. Management very friendly and most helpful.
Pierre (pg) J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jeff M - Des 2021
Algehele gradering
The room was clean, comfortable and quiet. I like the fact that there was covered parking. There is not enough room between the toilet and the shower cubicle. A pleasant stay, had meals at Wimpy nearby. A convenient stop adjacent to the N2 if on the road from Durban to Mthata and beyond.
Paul K - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon.
Andries V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf.
Andries N - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflike kamer.
Lees meerDelete D - Sep 2021
Algehele gradering
Net oornag.
Bennie L - Des 2021
Algehele gradering
Swak parkering. Kamer nie reg met aankoms nie.
Xander Prinsloo M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lieflik.
Mount Currie Inn se terugvoer
Hi Xander,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Lourens F - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim kamers, skoon en netjiese badkamers en gratis WiFi 'n bonus. Covid-protokol voldoende.
Mount Currie Inn se terugvoer
Môre Lourens, Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Anton M - Jan 2020
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerMount Currie Inn se terugvoer
Hi Anton,
Thank you once again for your review and as per telephonic conversation, we will be addressing your concerns.
Mount Currie Inn Management.
Christel K - Jun 2019
Algehele gradering
Deurmekaar en min inligting.
Mount Currie Inn se terugvoer
Hello Christel, baie jammer om te hoor van jou slegte ondervinding by Mount Currie Inn, aanvaar asb my verskoning en gee my die geleentheid om te probeer uitvind by my ontvangsdames wat fout gegaan het.
Kan jy my asb 'n idee gee van wanneer jy by ons was, tyd en datum?
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang