Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Mount Everest Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Rustig en gemaklik.

Ons was vir 'n funksie by Mount Everest, maar sal ook enige tyd teruggaan vir 'n wegbreek. Mans kan heerlik op die plaas rondloop en daar is genoeg om mens besig te hou. Ons het in 'n A-raam eenheid tuisgegaan, maar ek was ook by van die ander groter eenhede. Die enigste negatiewe opmerking wat ek kan maak, is dat die A-raam eenhede se ingang bietjie ongemaklik is vir groter persone aangesien die trapreeling baie naby aan die skuifdeur is. Ek sal definitief weer hier wil tuisgaan!

Karen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Wonderlike uitsigte. Baie om te sien.

Baie mooi plek. Die mense is baie vriendelik en het gehelp met elke vraag wat ek het. Sal dit definitief aanbeveel.

Christa V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Hierdie is absoluut 'n juweel van 'n plek en ek sal graag in die somertyd wil teruggaan.

Dit was ongelooflik lekker. By Mount Everest Guest Farm is jou uitsig oor die landskap asemrowend mooi. Nogals koud buite, maar dis winter, en die verwarmer, komberse ens. maak dit lekker om warm te bly binne. Die verskillende bokke op die plaas, eende op die dam, hoenders en kalkoene by ontvangs se grasperk skep alles net 'n rustige atmosfeer. Die enigste ding wat ontbreek het, was hangers vir die klerekas.

Fridrich K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fridrich K

Rustig en stil.

Baie lekker gebly en gestap.

Izelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Peaceful.

Ongelooflike mooi plek, perfek om te ontspan.

Dinique B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinique B

Rustig.

Dit is 'n baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik. Dit is 'n rustige bestemming vir 'n naweek weg.

Susan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Perfect getaway.

This was such a great find. Beautiful area. Great climbing. The hut was so nice and warm and fully kitted out. Can't wait to go back.

Amanda W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Excellent value for money with spectacular views and lots of game on the farm.

Really enjoyed ourselves, lots of animals to view. Stayed in Arendskop, which was really private and up against the mountain, with spectacular views. Will definitely go again for a longer period.

Elmarie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

So privaat as wat jy sal kan kry.

Inboek en uitboek het glad verloop. Die pad lyk goed na Mt. Everest. Baie vriendelike personeel. Die huis is heeltemal privaat en dis 'n wonderlike wegbreek van die gejaagde lewe. Vele wildspesies op die plaas. Ons honde was saam en ek dink hulle het dit nog meer as ons geniet. Die bed het kraakvars, spierwit linne en die plek is baie mooi skoon.

Christina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Die omgewing en die plaas is pragtig geleë en ons wou aanhou foto's neem.

Ons het elke aspek van ons verblyf geniet.

Annelene N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene N

Tranquility and peace in the mountains.

Just the most breathtaking views from Mount Everest Guest Farm. Completely immersed in nature with undisturbed panoramic views of the mountains. If you're looking for a getaway with peace and tranquility, I can't recommend Mount Everest Guest Farm enough. The best part: Pet friendly! And also a great mid-way point from Jhb to Dbn. The staff, specifically Maci and Shorlty, are incredibly kind and helpful. They went above and beyond to assist in every possible way. We will definitely be back!

Lettie Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Rustig, stil, baie wild gesien.

Ongelukkig kon ons net 1 aand bly, maar dit was heerlik, lieflike uitsig, baie wild om te sien, het lekker gaan stap. Baie groot badkamer, wasbak en bad kort nuwe lewe, dit vertoon nie mooi nie, want dit is al gevlek of dop af, maar was silwerskoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar, gemeenskaplike braai area was baie gesellig.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Dankie Lettie vir jou eerlike resensie. Ons het die regte mense gekry en die bad en wasbak is oorgedoen en lyk soos nuut. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier.

Mount Everest Guest Farm
Jacqueline D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Voedsel vir die siel.

Die uitsigte is asemrowend, met 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite soos stap en bergfietsry. Die 'eco-cabin' het alles wat jy nodig het, is huislik en goed versorg.

Philip And Sue A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip And Sue A

We could visit again. The wildlife is a big feature.

We really enjoyed our stay at the Mount Everest Guest Farm. Good walks, beautiful views, and spacious accommodation. Quality linen and very comfortable beds. Wonderful to sit on the patio and watch the wildlife. A tranquil place to relax. Friendly, helpful hosts and friendly dogs. Adequately equipped kitchen with a gas stove, good-sized fridge/freezer, and microwave. The dirt road is regularly graded, so it was no problem for our Hyundai i10.

Juri E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juri E

Beeldskoon, gerieflik, vriendelik en fantastiese waarde vir geld!

Dit is 'n absolute belewenis. Die plaas is beeldskoon, maklik om mens vir ure besig te hou. Die kliëntediens is fantasties! Ons sal definitief weer soontoe gaan! Daar is nog soveel wat ons sal wil sien op die plaas.

Juanita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Value for money.

This is worth more than 5 stars. Thank you for this wonderful experience.

Chantelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W

We can't wait to return.

Just wow! This place was simple, yet beautiful. Every need was catered for, and what a treat to wake up to a zebra and horse chilling outside our eco hut in the morning.

Jan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Fabulous.

Very nice. Will be there soon again.

Alma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Pragtig, veilig en rustig!

Ek het baie lekker gebly en gerus op Mount Everest Guest Farm. Dit was wonderlik om net tussen die diere en in die veld te stap.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Duran O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duran O

Excellent value for money with top class staff.

Great 2 night stay, we are quite a noisy bunch but had enough space for ourselves that we didn't disturb other guests. Kids loved the wild game roaming around the place. Very neat and spacious, we used both Renosta and Zebra cottages.

Amber M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber M

Isolated bliss.

Our stay at Mount Everest Game Lodge was truly unforgettable. Nestled between three stunning mountains, the lodge offered breathtaking views from our eco-friendly cabin. Visiting in August, we were greeted by rolling golden hills prepped for replanting, creating a serene and almost surreal landscape that stretched endlessly as far as the eye could see. The seclusion and privacy provided by the lodge were exactly what we needed for a peaceful retreat. The unique rock formations added to the natural beauty, making it a perfect escape from the hustle and bustle of daily life.

Hannes J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Very good.

Nice and clean place to stay. Will recommend for anyone.

Glynis B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis B

A wonderfully quiet getaway. We had a great weekend. Thank you.

Would have liked the geyser to be a bit hotter. Had a great adventure hiking up Arendkop and strolling around the farm.

Gill C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill C

Tranquil, relaxing, short stay.

Great for a short stay - safe for kids to independently explore, interesting buck and birding.

Chrisna J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Heerlike verblyf, netjies, skoon, vriendelike ontvangs, met 'n rustige omgewing en ongelooflike uitsig. Lieflike ervaring vir die siel.

Hannelie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Rustige verblyf in mooi omgewing.

Rustige verblyf in 'n mooi omgewing. Eenhede is toegerus met alles wat gaste mag benodig.

Jacky V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacky V

Het die doel gedien vir die rede van die bespreking.

Ja, het lekker gebly. Net die ongemak met die binne trappe wat ongemaklik na aan die skuifglasdeur is, is beslis 'n groot negatiewe kwessie.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig het ons dit maar so gekry. Daar is gelukkig ander chalets wat anders om gebou is. Kyk uit vir Lechwe en Rooibok as julle weer kom.

Mount Everest Guest Farm
Christa H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Arendskop Chalet at Mount Everest is very quiet and peaceful. Good value for money!

Thank you, it was great. Arendskop is comfortable, neat, and clean. The wind can be very strong, so do not leave anything outside. It would be awesome if the bridge at the dam by the main gate could be upgraded. It would be an awesome picnic/sundowner spot (it is not in a great condition and might not be safe to use). Not sure if it is on Mount Everest property though.

Everett L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everett L

A wonderful and memorable holiday.

Renoster was well-furnished and very comfortable, spacious and warm for mid-winter. Gas heater. Well-equipped kitchen. Clean bathrooms. Plenty of cupboard space. Lots of tame wildlife and farm animals roam freely - the children were thrilled. Well-maintained and safe surroundings. Scenic, rustic setting. Quiet and peaceful. Lovely dam with island and bridge. Plenty of hiking trails and scenic driving roads. Our 8 adults and 3 children had a most enjoyable 4-day stay. Will go back. Highly recommended.

Romano V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano V

Baie mooi plek.

Diere en sonsondergange is pragtig, netjies en vriendelik.

Hanno N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno N

Rustig!

Het stilte en rustigheid geniet.

Jc E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc E

Knus in wonderlike natuurskoon.

Ja, inderdaad baie aangenaam.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Philip P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P

Peaceful.

Quiet, comfortable, open spaces. Nice stopover to the Underberg from Joburg.

Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Kort vakansie binne maklike bereik van Pretoria.

Ons het baie lekker gebly en die rus en stilte baie geniet. Die omgewing is baie mooi.

Shaun M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M

Rustig - Mooi natuurskoon.

Lekker geslaap en heerlik gerus en die omgewing besigtig. Het gestress oor wat gedoen moet word as daar 'n vuur of 'n brand ontstaan om ons chalet. Moeder Natuur was ons net nie goed gesind nie, ons het sterk winde beleef en kon ongelukkig nie braai oor die tydperk hier nie. Het ook heelwat wild gesien en die probeer om 'n vissie te hak (´◡`).

Jarita K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Baie lekker verblyf op 'n pragtige plaas.

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit sterk aanbeveel. Die uitsigte op die plaas is pragtig en die wilde diere skep 'n baie lekker atmosfeer. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Gerrit V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Volstruis offered a delightful one-night escape with beautiful landscape views.

We had a wonderful one-night stay at Volstruis. Beautiful views of the landscape and mountains. Recommended for a quick breakaway.

Paul A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Relax and enjoy the fresh air.

Cabin was perfect for our stay, bed was super comfy and we slept well every night. Walked amongst the animals and the scenery is amazing. At night the sky is full of stars. Quiet, relaxing, we didn't want to leave. We didn't come for the WiFi, but it is intermittent and wind seems to be an issue for it. The host is amazing and was in touch often to check that everything was alright. Would definitely recommend as a place to unwind from the hustle and bustle of city life.

Karabo Vanessa L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo Vanessa L

A beautiful weekend.

Our stay was beautiful. The unit was spotlessly clean. The view from and around the unit was breathtaking. The animals roaming were beautiful to see. We spent the entire weekend indoors and enjoyed the rainy Saturday evening. Excellent customer service too.

Charmaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Ongelooflik lekker.

Die omgewing is pragtig en die plek waarin ons gebly het was baie netjies en veilig en het alles gehad. Ons moes net ons kos vat. Dit is vreeslik mooi daar en sal beslis weer gaan.

Jaco P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Asemrowende ervaring!

Tuiste was pynlik netjies, gratis WiFi het geen probleme gegee en als wat jy moontlik kan nodig hê was verskaf. Beslis 'n moet om te besoek! Die natuurskoon en fantastiese uitsigte is asemrowend! Lieflike staproetes, alhoewel nie uitgemerk nie, is fenomenaal. Pragtige wildlewe wat puik na omgesien is, was beslis 'n bonus. Sal beslis weer besoek. Stilte en gasvryheid was puik!

Lizette - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette

Beautiful, remote, refreshing.

It is a wonderful getaway for a few days. The views are breathtaking, and it is a truly amazing place to spend time.

Madie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E

Wegslaan asem mooi natuur stukkie juweel.

Afgesien van die mooi natuur en die wild wat ons gesien het, is Mount Everest se eenheid waar ons oornag het, keurig en met styl uitgerus en toegerus. Dankie vir die eienaars dat ons kon deel in die stukkie paradys van julle. Hoogs aanbevole. Sou nog langer wou bly as ons enigsins kon.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Madie, ja 'n 1 nag oorbly is nie genoeg om die hele plaas te verken nie, maar ons verwag julle gou weer.

Mount Everest Guest Farm
Elsabe C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Breathtaking experience. Blown away!

Sitting on our 'Stoep' we had about 120+ wild animals (buck, zebra, ostrich, fowl deer, wildebeest, etc.) grazing 30m away from our chalet. What a breathtaking experience. We didn't expect this at all! The most beautiful view of the mountain from outside our windows, clean and well-equipped chalet (WiFi, smart TV), and the owners providing generator backup during load shedding. The hosts checked in on us throughout our stay via WhatsApp. We will definitely go back!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Elsabe vir jou fantastiese resensie. Ek is so bly julle het dit geniet. Jou besorgdheid oor die diere was regtig so 'n riem onder die hart. Ons hoop julle kom gou weer.

Mount Everest Guest Farm
Jd R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd R

Asemrowend, beste waarde vir geld.

Ons het in Tarrentaal gebly. Die eco-kajuit is goed uitgelê en het alles wat jy nodig het. Die diere het elke oggend tot by ons stoep gekom en ons het heerlik gebraai. Maci is so vriendelik en was gereed om met enige iets te help. Dit was ook die eerste keer dat ek 'n WhatsApp van die eienaar die dag tevore ontvang het om te hoor hoe dit gaan en of ons enige iets spesiaal benodig. Ons gaan definitief weer kom kuier!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Julle was regtig sulke amazing gaste JD, Dankie vir die kuier en die resensie. Sien uit na julle volgende besoek.

Mount Everest Guest Farm
Paula-mari C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula-mari C

Heerlike rustige naweekwegbreek.

Hierdie verblyf het regtig ons verwagtinge oortref! Mount Everest is baie goed ingerig met uitstekende aandag aan detail. Presies wat mens nodig het by 'n self-catering eenheid. Ons plek was baie skoon, netjies, en gemaklik! Goeie gehalte beddegoed, handdoeke, ens. was 'n wonderlike bonus. Uitstekende ligging. Pragtige uitsig en lekker privaat. Inklok/uitklok proses was baie gemaklik, en kommunikasie met personeel was baie gemaklik. Hulle was baie behulpsaam! Sal enige tyd aanbeveel, en sal beslis weer besoek!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Paula-mari. Ek sien uit na julle volgende kuier by ons.

Mount Everest Guest Farm
Inge F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge F

Waarde vir geld in pragtige ligging.

Kry presies waarvoor jy betaal. Alles skoon en gerieflik.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Dankie Inge. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Mount Everest Guest Farm
Krug H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krug H

Uitstekende verblyf, netjies en goed toegerus.

Die WiFi-spoed was ongelukkig baie swak gewees (selfoon netwerk was beter gewees). Sou jy van daar af wil werk, stel ek voor dat jy nie staat moet maak op die Wifi nie.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Krug. Tans hardloop ons op 20mb shared, maar sal definitief kyk om die Wi-Fi te verbeter in die nabye toekoms. Dit raak 'n bietjie min op naweke as ons vol bespreek is. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Mount Everest Guest Farm
Yolande C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Dit was absoluut stunning. Sien julle beslis weer.

Dit was so lekker rustig en die mense was so vriendelik en behulpsaam. Alles was presies soos op die foto's. Ons het baie lekker gekuier. Dankie.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Yolande.

Mount Everest Guest Farm
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Rustig, stil en asemrowend.

Ons sal met graagte weer wil gaan met 'n paar vriende. Dankie.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Christo. Ons sien uit na julle volgende kuier saam met vriende. Maci

Mount Everest Guest Farm
Elma B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Het die naweek baie geniet. Alles baie netjies. Sal beslis weer gaan.

Ons het baie diere gesien. Dit was 'n belewenis om so naby aan die bokke te kon kom. Hulle is regtig baie mak. Ons volgende besoek gaan beslis in die somer wees.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Elma. Ons sien uit na julle volgende kuier in die somer. Kyk gerus na Zebra wat uitkyk oor die bokke waar ons hulle kos gee in die middag. Maci

Mount Everest Guest Farm
Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Heerlik!

Maci en Kobus is uitstekende gashere. Pragtige plaas, wat 'n voorreg om dit te beleef. Ons gesin van 5 volwassenes het 'n wonderlike naweek gehad. Heerlik geslaap, gekuier, gestap, gerus en gelag, ten spyte van die ysige koue. 2 Berge geklim en ons honde kon alles saam doen. Ons wil definitief weer gaan.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Louise. Julle was amazing gaste en ons sien uit na julle volgende kuier. Maci

Mount Everest Guest Farm
Clare E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare E

What a wonderful stay!

We were looking for a halfway point on our way to the coast, and when I saw Mount Everest I was keen to stay there as we stayed there when I was a young child. We really enjoyed our stay! The rooms were fully equipped and there were some good surprises (the quality of kitchen utensils, smart TV etc. was really great). We loved watching all the animals being fed in the afternoon! Felt like all the buck, zebra and wildebeest were loved and cared for like pets. Lovely stay!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your review Clare. I love it when the children get to experience the farm and wildlife and everyone has a good time. We look forward to your next visit. Maci

Mount Everest Guest Farm
Marcel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Wonderlik!

Ons het regtig 'n ongelooflike lekker tyd by Mount Everest gehad. As ons kon het ons meer as 5 sterre gegee. Die ligging is ongelooflik. Eco cabin is baie mooi uitgerus en die diens ongelooflik professioneel. Baie dankie.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Marcel. Ons sien uit na julle volgende, langer kuier.

Mount Everest Guest Farm
Mike T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Long weekend birthday treat.

Fantastic. Possibly one of the nicest places we've stayed (and we've stayed at a few!) A bench or 2 around the outside fireplace would be nice. We'll be back!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you, Mike. What a wonderful review and awesome suggestion. I will send you pics when done.

Mount Everest Guest Farm
Hannetjie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie L

Die eco-cabin was presies waarop ons gehoop het!

Die weer was uiters nat, maar die meeste paaie het sementstroke gehad het wat kon help vir die modderigheid! Dit was ook besonders koud, maar die beddegoed, duvet en ekstra komberse was snoesig. Met min son het die battery se krag te laag gegaan, maar die personeel het gesorg dat hy gelaai kom! Die houthuis maak dat daar geen vuur kan wees nie - 'n buitebraai help nie in reënweer nie. Gelukkig vir 'n gasstoof en -oond! Ons het wel ons kurktrekker tuis vergeet, en ook nie een in die laai gekry nie. Sekerlik sou die personeel een gebring het as ons gevra het! Dit was nie belangrik genoeg nie. Die uitsig op die berg (as ons ons neus tussen reënbuie by die deur kon uitkry) was meer as genoeg! Die grondpad buite na die plaas toe was wel vir ons skrikwekkend, glad toe ons na die naweek moes verder ry!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Hannetjie vir jou resensie. Ek het julle so jammer gekry in die nat weer. Ek reël sommer dadelik vir 'n kurktrekker in Tarentaal. Ons het ook reeds 'n gas verwarmer ingesit. Winter is hier. Hopenlik maak julle weer 'n draai in die somer om ons asemrowende uitsigte en wild te kan geniet.

Mount Everest Guest Farm
Riette K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K

Uit die boonste rakke!

Die privaatheid van die eenheid is hoog op prys gestel. Die diere was 'n groot pluspunt! Sal die eenheid enige tyd vir iemand aanbeveel!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Riette. Mount Everest is definitief een van my gunsteling chalets op die plaas. So lekker as gaste die diere en verblyf so geniet. Maak gerus gou weer 'n draai by ons.

Mount Everest Guest Farm
Johan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Rustig en beeldskoon!

Mooi privaat ligging met al die nodige toebehore. Gasheer en vrou baie behulpsaam. Omgewing is uniek!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Johan, vir jou wonderlike resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Mount Everest Guest Farm
Theo O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Uitstekende ligging! Sou net graag in die onderste 2de kamer nog 'n bed wou hê.

Die uitsig is asemrowend en die staproetes maak dit baie spesiaal. Die manier wat die toegang gereël word, is ook vir besoekers baie positief.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Theo, vir jou resensie. Ons sou ook graag 'n tweede bed in die onderste slaapkamer wou hê, maar spasie is beperk en ek wil nie graag bunkbeds insit nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Mount Everest Guest Farm
Romandi W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romandi W

Fantastiese verblyf!

Wens ons kon langer bly, dit was so lekker! Ongelooflike mooi plaas, diere, uitsig en huisie! As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Romandi vir jou fantastiese resensie. Dit is vir ons so lekker om gaste soos julle te ontvang wat die plaas en natuurlewe waardeer. Sien gou weer!

Mount Everest Guest Farm
Angelique E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E

Uniek

Unieke ondervinding. Baie netjies en was lekker experience om so ver in berge so amper alleen te wees. Die eenheid is baie mooi ingerig. Omgewing en natuur is uiters mooi.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Angelique vir jou besonderse resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Mount Everest Guest Farm
Maddison-lee B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddison-lee B

Gorgeous stay.

Our stay was very relaxing. The views are stunning and it was really peaceful. Our dog absolutely loved it as well. Will definitely go back!

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you so much Maddison for your kind review! Looking forward to your next visit. Kind regards. Maci

Mount Everest Guest Farm
Madelein S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Sien julle binnekort weer!

Sien sterre.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Madelein. Sien uit na julle volgende kuier.

Mount Everest Guest Farm
Jane L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Clean, friendly, well equipped, beautiful and safe.

Lovely accommodation - very clean and well equipped. Wouldn't say no to an electric blanket on the main bed. Was a treat to watch the game being fed. I was fortunate to be sitting outside at the right time. I'll be back for sure.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for your kind feedback and suggestion Helen. We will definitely look into it. Really appreciate it.

Mount Everest Guest Farm
Nicole J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Tranquil, what we needed, away from the city.

Really lovely stay - the host was friendly and communicated what was necessary. The farm and game were lovely to watch. A perfect babymoon.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you Nicole, for your kind review. Maci

Mount Everest Guest Farm
Diane M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

Verblyf en plaas was die perfekte naweek weg om net te kan rus en afskakel. Ver weg van als en tog gerieflik met als wat mens nodig het.

Macci is baie vriendelik en behulpsaam en dit maak enige wegbreek aangenaam. Cabin was perfek, skoon, netjies en gerieflik. Ons sal beslis weer daar kom rus.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Diane vir jou vriendelike resensie. Kom rus gerus weer gou by ons.

Mount Everest Guest Farm
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Rustige omgewing.

Was mooi natuur en diere.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Christo. Julle was sulke fantastiese gaste wat die chalet so mooi skoon gelos het. Waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Maci

Mount Everest Guest Farm
Arjan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arjan V

Rustig, veilig, pratige natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was rustig en ons het baie veilig gevoel. Sal dit aanbeveel vir iemand wat vir 'n paar dae wil rus en wegkom van die besige stad.

Charmaine C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Ontspanne. Rustig, pragtig.

Dit is 'n juweel in die bos, is gemaklik en knus kan nie wag om weer te gaan nie. Sal dit 100 keer aanbeveel.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Charmaine, vir jou spesiale resensie. Ons hoop julle bly volgende keer 'n bietjie langer.

Mount Everest Guest Farm
Yolanda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S

Lekker rustige omgewing met berg en wild.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap. Die natuur is pragtig. Ons hou net nie van die 3 spinnekoppe wat ons gesien het nie. Daar kort 'n blik gif in die kas.

Rianie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie C

Pragtig! Gerieflik. Stil.

Pragtige omgewing en ligging van huisie. Blyplek het als wat mens nodig het. Pragtig! Ons het ook die wild op die plaas baie geniet.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Rianie. Ek waardeer jou resensie en sien uit na julle volgende kuier.

Mount Everest Guest Farm
Rory S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rory S

Tranquil and peaceful.

Situated in a peaceful and quiet setting. Beautiful mountain right behind the accommodation. Not luxurious accommodation, but more than sufficient. Highly recommend.

Mahlatse T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlatse T

It was awesome.

Awesome stay, fun, adventurous.

Mount Everest Guest Farm se terugvoer

Thank you Mahlatse, for your review. Highly appreciated.

Mount Everest Guest Farm
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ebb827cacb02f7df85b409e3371e26cef10e88169000e9903b75340cdc8179de10133eede43238033064a8d29f21e51ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.157061 29.194107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang