Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Katherine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relax, recharge and refresh. Fantastic. A wonderful place, we would go there again. From the hosts to the walks to the animals, it was brilliant. My little one also enjoyed her holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitsonderlike verblyf weg van die stad. Mooiste landskap. 'n Juweel in die berg. Wonderlike stil en rustige verblyf. Die uitsig kan 'n mens nie in woorde beskryf nie, dis iets uit 'n ander wêreld. Goed toegeruste, moderne geriewe, baie lekker geslaap. Die gasvryheid was wonderlik en daar was dadelik hulp as daar 'n probleem was. Ons kon rondbeweeg op die plaas en al die wild beleef. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie mooi, rustig en netjies. Baie lekker gebly by Arendskop. Die blyplek was netjies, skoon en gerieflik. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Amazing. It was amazing, a perfect getaway, really quiet and nice, but the flies in the chalet were really unfortunate; they were all over the food. Maybe get something to help with it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontsnap na stilte en wydse natuur. Fantastiese eco log cabin, met baie gerieflike beddens en spierwit kwaliteit beddegoed. Heerlik geslaap. Lieflike spierwit handdoeke. Goed toegeruste kombuisie, met 'n nuwe groot yskas. Asemrowende uitsig vanaf die balkon, maar ook van binne weens die groot vensters. Veilige stapgeleentheid in die natuur. Baie wild gesien tydens rondry op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Alles van die ontvangs, blykplek, omgewing, staproetes, was uitstekend. Wou nie. Ons verblyf was uit die boeke lekker gewees. Alles van die ontvangs, blykplek, omgewing, staproetes, was uitstekend. Wou nie huistoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaryn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige weer, omringende berge. Plek was asemrowend mooi, lekker privaat. Diens was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker, rustig en veilig. Verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly as dit op ons pad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing plek. Hulle sien ons definitief gou weer. Dit is 'n amazing plek. Die plek is baie groot. Ons het as 'n gesin van 5 baie lekker gerus en die diere vreeslik geniet op die plaas. Ook baie lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gestap in die berg en die honde het die vryheid ook baie geniet. Tarentaal huisie is werklik pragtig en die diens was vriendelik, behulpsaam en onmiddellik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R720
R 720 R 504
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 504
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c07dec00e39ec5f5042b645ff1e818612c68b6a3399ef051711da39393ebcafd14dd91b2fd0c6c2da4d7e1803d950c341e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R504 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.16480557446 29.181969321868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang