Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die beste wegbreek ooit! Sal beslis weer daarheen gaan. Hierdie was seker die mees "memorable" wegbreke wat ek en my vrou nog ooit gehad het. Die natuurskoon, die uitsigte, die stilte, alles was onverbeterlik. Ons het by Mount Everest Guest Farm behoorlik kans gekry om af te skakel en net te kan rus en die tydjie daar geniet. Die gasvrou het hulle goed van hulle taak gekwyt. Hier het ons die meeste tuis gevoel ooit, en dit wat alles beskikbaar was in die eenheid was die beste wat ons nog ooit by enige vakansie bestemming gehad het. Ons het alles gekry wat ons ooit sou wou gehad het, plus die bonus van vier seisoene in een dag se tyd . Wat 'n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, die uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely stay. Beautiful and quiet, will definitely return. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, netjies en beeldskoon. Die plaas is pragtig en die 'eco cabins' is net perfek. Dit is baie privaat en ten volle toegerus. Ons sal weer daar bly. Alles was netjies en die eienaar antwoord baie vinnig op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Superb. Lovely unit (Zebra). Clean, spacious. Has all we needed for the weekend. Beds and couch could be updated. Good fun fishing. Fantastic game viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sielsverrykend is al wat ek kan sê as opsomming van hierdie verblyf! Absoluut! Heerlik gebly. Dit was nie die 1ste keer wat ons Mount Everest besoek het nie, maar wel die 1ste keer wat ons in 'n chalet gebly het. Die vorige kere was in die karavaanpark saam met ons hele gesin. Die keer was baie spesiaal om in een van die hout chalets te kon tuisgaan. Weereens 'n wonderlike belewenis. Die berg, die natuurskoon, die vrede wat mens daar beleef, is iets om te beleef en kan nie in woorde omgesit word nie. Dankie almal by Mount Everest!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Segran M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning weekend getaway in the mountains at one with nature. Scenic relaxing getaway in a beautiful natural environment. Mount Everest is a gem with comfortable cosy chalets on a game farm teeming with animals and natural bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning scenery, tranquil, amazingly calm wildlife right outside your window. We had a wonderful stay. The staff were very helpful and accommodating. We went on some stunning and challenging hikes, well worth the effort. Got some amazing photos. Would absolutely recommend to anyone looking for a retreat into somewhere quieter, peaceful, and closer to the natural splendour and beauty of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

As jy rus en vrede soek, sal jy dit beslis hier vind. Die plek is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c07dec00e39ec5f5042b645ff1e818612c68b6a3399ef051711da39393ebcafd14dd91b2fd0c6c2da4d7e1803d950c341e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.16480557446 29.181969321868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang