Mount Everest Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan E - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerKaren D - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike uitsigte. Baie om te sien.
Christa V - Jul 2024
Algehele gradering
Hierdie is absoluut 'n juweel van 'n plek en ek sal graag in die somertyd wil teruggaan.
Lees meerFridrich K - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Izelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Dinique B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Susan V - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect getaway.
Amanda W - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent value for money with spectacular views and lots of game on the farm.
Elmarie R - Mei 2024
Algehele gradering
So privaat as wat jy sal kan kry.
Christina V - Apr 2024
Algehele gradering
Die omgewing en die plaas is pragtig geleë en ons wou aanhou foto's neem.
Annelene N - Mei 2024
Algehele gradering
Tranquility and peace in the mountains.
Lees meerLettie Z - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, baie wild gesien.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Dankie Lettie vir jou eerlike resensie. Ons het die regte mense gekry en die bad en wasbak is oorgedoen en lyk soos nuut. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier.
Jacqueline D - Apr 2024
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Philip And Sue A - Apr 2024
Algehele gradering
We could visit again. The wildlife is a big feature.
Lees meerJuri E - Mrt 2024
Algehele gradering
Beeldskoon, gerieflik, vriendelik en fantastiese waarde vir geld!
Juanita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Chantelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
We can't wait to return.
Jan L - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Alma M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig, veilig en rustig!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Duran O - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent value for money with top class staff.
Amber M - Aug 2024
Algehele gradering
Isolated bliss.
Lees meerHannes J - Aug 2024
Algehele gradering
Very good.
Glynis B - Mei 2024
Algehele gradering
A wonderfully quiet getaway. We had a great weekend. Thank you.
Gill C - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil, relaxing, short stay.
Chrisna J - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en rustige omgewing.
Hannelie V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf in mooi omgewing.
Jacky V - Aug 2024
Algehele gradering
Het die doel gedien vir die rede van die bespreking.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig het ons dit maar so gekry. Daar is gelukkig ander chalets wat anders om gebou is. Kyk uit vir Lechwe en Rooibok as julle weer kom.
Christa H - Aug 2024
Algehele gradering
Arendskop Chalet at Mount Everest is very quiet and peaceful. Good value for money!
Everett L - Jun 2024
Algehele gradering
A wonderful and memorable holiday.
Lees meerRomano V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Hanno N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig!
Jc E - Mrt 2024
Algehele gradering
Knus in wonderlike natuurskoon.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Philip P - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Kobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Kort vakansie binne maklike bereik van Pretoria.
Shaun M - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig - Mooi natuurskoon.
Jarita K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf op 'n pragtige plaas.
Gerrit V - Nov 2023
Algehele gradering
Volstruis offered a delightful one-night escape with beautiful landscape views.
Paul A - Nov 2023
Algehele gradering
Relax and enjoy the fresh air.
Lees meerKarabo Vanessa L - Nov 2023
Algehele gradering
A beautiful weekend.
Charmaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Jaco P - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende ervaring!
Lizette - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful, remote, refreshing.
Madie E - Okt 2023
Algehele gradering
Wegslaan asem mooi natuur stukkie juweel.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Madie, ja 'n 1 nag oorbly is nie genoeg om die hele plaas te verken nie, maar ons verwag julle gou weer.
Elsabe C - Sep 2023
Algehele gradering
Breathtaking experience. Blown away!
Lees meerMount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Elsabe vir jou fantastiese resensie. Ek is so bly julle het dit geniet. Jou besorgdheid oor die diere was regtig so 'n riem onder die hart. Ons hoop julle kom gou weer.
Jd R - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend, beste waarde vir geld.
Lees meerMount Everest Guest Farm se terugvoer
Julle was regtig sulke amazing gaste JD, Dankie vir die kuier en die resensie. Sien uit na julle volgende besoek.
Paula-mari C - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige naweekwegbreek.
Lees meerMount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Paula-mari. Ek sien uit na julle volgende kuier by ons.
Inge F - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld in pragtige ligging.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Dankie Inge. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Krug H - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, netjies en goed toegerus.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Krug. Tans hardloop ons op 20mb shared, maar sal definitief kyk om die Wi-Fi te verbeter in die nabye toekoms. Dit raak 'n bietjie min op naweke as ons vol bespreek is. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Yolande C - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut stunning. Sien julle beslis weer.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier Yolande.
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en asemrowend.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Christo. Ons sien uit na julle volgende kuier saam met vriende. Maci
Elma B - Jul 2023
Algehele gradering
Het die naweek baie geniet. Alles baie netjies. Sal beslis weer gaan.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Elma. Ons sien uit na julle volgende kuier in die somer. Kyk gerus na Zebra wat uitkyk oor die bokke waar ons hulle kos gee in die middag. Maci
Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Louise. Julle was amazing gaste en ons sien uit na julle volgende kuier. Maci
Clare E - Jun 2023
Algehele gradering
What a wonderful stay!
Lees meerMount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your review Clare. I love it when the children get to experience the farm and wildlife and everyone has a good time. We look forward to your next visit. Maci
Marcel V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Marcel. Ons sien uit na julle volgende, langer kuier.
Mike T - Mei 2023
Algehele gradering
Long weekend birthday treat.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you, Mike. What a wonderful review and awesome suggestion. I will send you pics when done.
Hannetjie L - Mei 2023
Algehele gradering
Die eco-cabin was presies waarop ons gehoop het!
Lees meerMount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Hannetjie vir jou resensie. Ek het julle so jammer gekry in die nat weer. Ek reël sommer dadelik vir 'n kurktrekker in Tarentaal. Ons het ook reeds 'n gas verwarmer ingesit. Winter is hier. Hopenlik maak julle weer 'n draai in die somer om ons asemrowende uitsigte en wild te kan geniet.
Riette K - Mei 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Riette. Mount Everest is definitief een van my gunsteling chalets op die plaas. So lekker as gaste die diere en verblyf so geniet. Maak gerus gou weer 'n draai by ons.
Johan J - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Johan, vir jou wonderlike resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Theo O - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging! Sou net graag in die onderste 2de kamer nog 'n bed wou hê.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Theo, vir jou resensie. Ons sou ook graag 'n tweede bed in die onderste slaapkamer wou hê, maar spasie is beperk en ek wil nie graag bunkbeds insit nie. Hoop om julle gou weer te sien.
Romandi W - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Romandi vir jou fantastiese resensie. Dit is vir ons so lekker om gaste soos julle te ontvang wat die plaas en natuurlewe waardeer. Sien gou weer!
Angelique E - Mrt 2023
Algehele gradering
Uniek
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Angelique vir jou besonderse resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Maddison-lee B - Apr 2023
Algehele gradering
Gorgeous stay.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Maddison for your kind review! Looking forward to your next visit. Kind regards. Maci
Madelein S - Mrt 2023
Algehele gradering
Sien julle binnekort weer!
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Madelein. Sien uit na julle volgende kuier.
Jane L - Feb 2023
Algehele gradering
Clean, friendly, well equipped, beautiful and safe.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback and suggestion Helen. We will definitely look into it. Really appreciate it.
Nicole J - Sep 2023
Algehele gradering
Tranquil, what we needed, away from the city.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you Nicole, for your kind review. Maci
Diane M - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf en plaas was die perfekte naweek weg om net te kan rus en afskakel. Ver weg van als en tog gerieflik met als wat mens nodig het.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Diane vir jou vriendelike resensie. Kom rus gerus weer gou by ons.
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Christo. Julle was sulke fantastiese gaste wat die chalet so mooi skoon gelos het. Waardeer dit. Kom kuier gerus weer. Maci
Arjan V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, pratige natuurskoon.
Charmaine C - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspanne. Rustig, pragtig.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Charmaine, vir jou spesiale resensie. Ons hoop julle bly volgende keer 'n bietjie langer.
Yolanda S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing met berg en wild.
Rianie C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig! Gerieflik. Stil.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Rianie. Ek waardeer jou resensie en sien uit na julle volgende kuier.
Rory S - Okt 2023
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Mahlatse T - Sep 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Mount Everest Guest Farm se terugvoer
Thank you Mahlatse, for your review. Highly appreciated.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang