Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Everest Guest Farm is op 'n asemrowende plaas in die hartjie van die Oos-Vrystaat, sowat 21 km vanaf Harrismith na Verkykerskop, geleë. Dit is sentraal geleë en ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Durban.

Die plaas is die tuiste van talle wildspesies, soos lechwe, blesbokke, rooihartebeeste, blouwildebeeste, sebra, volstruis, swartwitpens, springbok en damhert (takbok).

Aktiwiteite op die perseel sluit rotsklim, visvang, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. Oornag verblyf is slegs beskikbaar in Lechwe, Gemsbok, Rooibok en Volstruis. Alle linne en handdoeke word voorsien. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre V
5.0
Lekker, rustig en veilig. Verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly as dit op ons pad is.
Okt 2024
Shanel D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing plek. Hulle sien ons definitief gou weer. Dit is 'n amazing plek. Die plek is baie groot. Ons het as 'n gesin van 5 baie lekker gerus en die d...
Sien meer
Sep 2024
Naomi E
5.0
ń stukkie hemel op aarde in een van die mooiste dele van ons land. Dit was sowaar een van die lekkerste naweke en een van die mooiste plekke waar ons ...
Sien meer
Sep 2024
Marius D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gestap in die berg en die honde het die vryheid ook baie geniet. Tarentaal huisie is werklik pragtig en die diens was vriendelik, behulpsa...
Sien meer
Sep 2024
Riaan E
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gemaklik. Ons was vir 'n funksie by Mount Everest, maar sal ook enige tyd teruggaan vir 'n wegbreek. Mans kan heerlik op die plaas rondloop ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mount Everest Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ebb827cacb02f7df85b409e3371e26cef10e88169000e9903b75340cdc8179de10133eede43238033064a8d29f21e51ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.157061 29.194107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang