Mount Everest Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Everest Guest Farm is 'n asemrowende plaas in die hartjie van die Oos-Vrystaat sowat 21 km vanaf Harrismith na Verkykerskop. Dit is sentraal geleë en is omtrent halfpad tussen Johannesburg en Durban.
Die verblyf beskik oor losstaande eenhede wat elk slaapplek aan 4 tot 12 gaste bied. Die eenhede is individueel gemeubileer en elkeen het sy eie badkamer met óf 'n stort óf bad, wasbak en 'n toilet, 'n kombuise en 'n braai-area. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die water op die plaas is veilig om te drink.
Elke eenheid het veilige parkeerplek en WiFi. Gaste in die duplekseenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV waarop gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik en 'n pooltafel wat met R5-muntstukke werk. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area.
Die plaas is die tuiste van talle wildspesies, insluitend lechwe, blesbok, rooihartebeeste, blouwildebeeste, sebra, volstruis, rooibok, swart, en wit rooibok, springbok, en takbok.
Aktiwiteite op die perseel sluit rotsklim, visvang, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Mount Everest Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat