Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Marula Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld in die pragtige Bosveld! Ons was aangenaam verras deur die verblyf en Kobus en sy vrou is uitstekende gasheer en gasvrou. Die plek was silwerskoon en die fasiliteite puik. Die hele nag het ons om die vuur geluister na die rooibokramme met hul rooi hakskene. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Lekker gerus na werk. Skoon en netjies en almal is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann Mechiel N
1 nag
4.6
Sep 2023

Wonderlike wild beskou. Kobus het ons verwelkom en stiptelik by die hek ontvang. Daarna het hy ons met die grondpad (wat beslis met 'n 4x4 of 4x2 aangedurf moet word) tot by Rockfig vergesel. Dis omtrent 15 minute se ry vanaf die hoofpadingang van Mount Marula. Na ons ingeteken het, was daar 'n wildrit aangebied waar ons verskeie wild soos gemsbokke, koedoes, wildebeeste en kameelperde aanskou het. Die tente is goed ingerig met elektrisiteit, waaiers en gemaklike beddens. Daar is ook fasiliteite met wasbakke, yskaste, gas-/houtbraaiers en 'n boma. Daar is ook beide 'n binne- en buitestort. Mount Marula is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en "glampers" as dit is waarin jy sou belangstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

More than what I have expected. Kobus was a great host. From the day we arrived, we received an exceptional welcome from Kobus, hope he treats all his guests the way he did with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jan 2023

Paperbark rooms are basically equiped with everything one needs, which is enough for the type of travel we do. We prefer not to have too much luxuries. I would have liked to see the other two options of accommodation, which I assume is further from the road. Paperbark is next to a very busy road and the traffic noise spoils the atmosphere of a potentially nice camp. The kitchen is well equipped and the large fridge/freezer was very welcome and put to use in the heat. It looks as if a new ablution block is being built, which will add to the comfort. The bats in the ceiling in room 2 were disturbing and the short cord on the fan that did not reach the plug was uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tina S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Lekker rus in die natuur. Niks vir tieners om te doen nie. Swembad was bespreek deur 'n ander kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Gerieflike oornagplekkie. Die kragopwekker was 'n seëning tydens fase 4 beurtkrag. Verder is daar voldoende vuurmaakhout vir gebruik deur gaste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelius S
1 nag
4.4
Apr 2019

Ideaal vir iemand wat hou van 'n jag setup en nie vol nonsens is nie. Het die baie gratis vuurmaakhout in die aand geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Sal elke keer daar gaan slaap! Heerlike kos, vriendelike mense, skoon en netjiese tente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlise
Mount Marula Game Lodge
Dankie Hentie, ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19, Karoobult, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7MOae0PBZoQ8zjUYJsojHGqrIx4KChpzbU8eH9Bndwho9ROHL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R511 Brits Thabazimbi rd 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.044606491482 27.532591223717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang