Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Marula Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19, Karoobult, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Marula Game Lodge bied tenthuise en is op 'n plaas in privaat besit in Thabazimbi geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die bos, terwyl hulle die unieke verskeidenheid wild geniet met alle etes en wildritte ingesluit.

Verblyf by Mount Marula bestaan uit 3 opsies, Tamboti Camp, Paperbark en Rockfig kamp.

Tamboti Camp bied 4 tent-chalets wat 1 slaapkamer het en toegerus is met 'n hemelbed-dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenhede het ook hul eie patio-areas waar gaste kan ontspan en die skoonheid van die bosveld kan ervaar. Daar is Wi-Fi en 'n swembad slegs vir hierdie kamp. Geen kinders word by hierdie kamp toegelaat nie.

Paperbark Lodge is selfsorg-eenhede. Toegerus met 'n kombuis, kroeg en boma-area. Elke eenheid bestaan uit 2 ¾ beddens.

Rockfig Selfsorgkamp is selfsorgtente en elke tent bestaan uit 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis asook 'n aparte en gedeelde badkamer met storte, 'n kroeg en boma-area.

Mount Marula Game Lodge bied 'n opwindende geleentheid om die buitelewe te geniet, met oorgenoeg geleentheid om te gaan voëlkyk, wildkyk asook bergklim.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gedeelte 19, Karoobult, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Mount Marula Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19, Karoobult, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7MOae0PBZoQ8zjUYJsojHGqrIx4KChpzbU8eH9Bndwho9ROHL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R511 Brits Thabazimbi rd 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.044606491482 27.532591223717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang